Kampvuur

Description
Kom sit om die kampvuur en kuier saam of luister net.  

Vroue en sleep

Brits
Profile picture for user wessels
Submitted by wessels on
Forums

Na aanleiding van Chris se inset oor die persoon wat in KNP gesterf het, wonder ek; wie se vroue is bedrewe woonwa-slepers? Daar kan altyd 'n situasie ontstaan, siekte ensovoorts wat jou noodsaak dat jou vrou moet kan sleep.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus