Kampvuur

Description
Kom sit om die kampvuur en kuier saam of luister net.  

Politieke twakpraat

Brits
Profile picture for user wessels
Submitted by wessels on
Forums

Na aanleiding van 'n versugting elders, begin ek die gesprekslyn. Wat dink julle van al die politieke kapperjolle, gatomswaai ensovoorts wat tans aan die orde van die dag is? Hoe uitgesproke kan ons op die forum wees, die regskenners op die forum moet help sensor asb.

0

WARREN

Jozie
Profile picture for user TWTFAWC
Submitted by TWTFAWC on
Forums

Yes well a smorgasboard of everything, including “wip my gat” – Bietjie kinderlik, maar nou-ja hou nie van die beskrywing  “belaglik” nie...

0

Onthou jy jou eerste kamp

Secunda
Profile picture for user Sleep nou
Submitted by Sleep nou on
Forums
Onthou julle nog julle eerste kamp en met wat het jy gekamp was jy alleen of saam iemand of saam n groep Ek het n twee man tent by my oorlede Pa gekry in 1985 ek was toe in standard 9 gewees die tent het voor n paal gehad met twee anker toue en agter ook n pal met twee anker toue met twee kante voo
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus