Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Skerm skoot Oktober 2026 saam gesels Johann L -44 minutes ago
App beskikbaar Oktober 2026 saam gesels Johann L -51 minutes ago
Dit is reg, die braaipit is… Umfula Johann L -1 hour ago
Herman... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -11 hours ago
Bitterpan pad Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -11 hours ago
Brits diesel... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -11 hours ago

Dames

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Het julle geweet dat daar is n fabriek waar hulle vrouens maak?

Die fabriek is net so buite PE, die naam is Fattis & Moaniss

Port Elizabeth

Frieps

Thu, 19/10/2017 - 14:54

Kyk, as die naam nou net Fattis was, sou ek dink ek was daar gemaak.  Maar Moanies?   Nee, moet die ander vetties wees wat so baie kan moan hier in die Baai.

Ek het hoeka nou die dag gelees daar was 'n ondersoek gedoen om te sien watter plek in SA het die ongesondste eters.    En toe wen die Baai, sowaar.  

Darem iets wat ons kan wen.  laughyes

0
Secunda

Sleep nou

Thu, 19/10/2017 - 20:44

Vir my vrou die gewys toe moes ek koets wonder hoekom

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus