Forums
Soos julle inpak en regmaak virrie kamp wanneer laas het jy jou voertuig en woonwa , trailer se spaarwiel nagegaan is hy nog styf en reg as jy in nood is. Is jou gas bottle vas is al die gas fittings nog mooi vas. Maak seker en kamp n hond uit n bos
Tannie, nee ek het g'n benul…
Tannie, nee ek het g'n benul waar om 'n spaar te soek nie??? Gelukig nog nie een nodig gekry nie!
My spaar word van tyd tot…
My spaar word van tyd tot tyd nagegaan. Het egter 'n kompressor in die karavaan permanent





Arie, dit is nou al 'n jaar…
Arie, dit is nou al 'n jaar en 'n half later. Het jy nou al 'n spaar gekry, my pel?