Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dinokeng kampe.... Dinokeng Camp and Leisure… Wessel Strydom -11 minutes ago
Nog iets op die horison.  … Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Pad Umfula Johann L -1 hour ago
Dinokeng Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -1 hour ago
Geert enigiets is moontlik. … Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Geert... Umfula Wessel Strydom -1 hour ago

Die eksamen toets

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Jannie skryf sy basiese ambulans kursus. Hy kom moerse opgewonde by die huis en sê vir sy vroutjie: “Pak in, pak in, pak in! Noudat ek gaan ‘pass’ kan ek ‘n beter job kry dan kan
ons na ‘n groter plekkie trek!”

  

Sy vroutjie vra excited: “Was die toets dan maklik?” Jannie sê: “Ja, daar was net een vraag. Hulle het gevra, waar sal jy jou hand sit
om te voel of ‘n vrou nog lewe, dit het vier letters en begin met p en eindig met ‘n s?”
Sy vroutjie skree opgewonde: “Ja, dit is maklik, Pols!”
Jannie skree: “Ag nee bliksem , pak uit, pak uit!”

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus