Forums

Lekke Eddie
Hou van jou setup glo jy ook lekke gekuier saam almal
Hierdie man moet julle nie…
Hierdie man moet julle nie ligtelik opvat nie. Wat 'n groot plesier om jou te ontmoet en saam te kon kamp Eddie!
Wanneer ek se ligtelik bedoel ek daai pajero en hy staan blykbaar terug vir niks nie.
Lekker Eddie, hoop ons kamp gou weer saam ![]()
Ja soos gewoonlik was dit 'n…
Ja soos gewoonlik was dit 'n verrassing toe ons die kamp in ry en eerste sien ons die draad springer. Eddie jy verras ons amper elke keer, veilig terug ry.





Al die pad van Botswana