Kampforum word 2jr oud op die 23ste Feb 2019. Dankie Ski vir die reëlings
Sionbergh Webwerf Naweek kostes beloop R290 / nag per staanplek.
Dit is MAKS 6 persone per staanplek - R 70 per ekstra persoon per nag. Voertuig moet op staanplek perkeer. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Hoe om te bespreek? Ons doen 'n blok bespreking en die besprekings word alleenlik direk deur kampforum.co.za gedoen.
Stuur asseblief jou bespreking versoek na anton@kampforum.co.za Ons verlang 'n 50% deposito om jou bespreking te bevestig. Krediet of terugbetaling van jou deposito's kan glad nie gewaarborg word deur kampforum nie, en is onderworpe aan Sionbergh se terme en voorwaardes.
Kliek hier vir Bankbesonderhede: Kampforum inbetalings

| Naam | Nagte | Persone | Bespreek | |
|---|---|---|---|---|
1 |
JoJuRa (Judy) |
2 |
2 |
X |
2 |
Johan (VanHeerden) |
2 |
2 |
X |
3 |
It'lDoDat |
4 |
1 |
X |
4 |
Johann L |
3 |
2 |
X |
5 |
Ski (Nico) |
2 |
3 |
X |
6 |
Voortrekkers |
3 |
4 |
X |
7 |
Noel & Ronell |
2 |
2 |
X |
8 |
Willem Brits |
2 |
3 |
X |
9 |
Keven en Dedre |
2 |
3 |
X |
10 |
Patrys |
2 |
2 |
X |
11 |
Obie en Mille |
7 |
2 |
X |
12 |
Dusty (Stoffel) |
3 |
2 |
X |
13 |
Christokleintjie |
2 |
4 |
X |
14 |
JohnB |
2 |
2 |
X |
15 |
Franshark |
2 |
2 |
X |
16 |
Spore vir Jesus |
2 |
2 |
X |
17 |
Fransie A |
2 |
2 |
X |
18 |
Fransie B |
2 | 2 | X |
19 |
OumaElsabe |
2 |
2 |
X |
20 |
Pieter Britz |
2 |
2 |
X |
21 |
Spantou |
2 |
2 |
|
22 |
Wimpie |
4 |
2 |
X |
23 |
Amper Kamper |
2 |
2 |
X |
Nee my masjien is stukkend -…
Nee my masjien is stukkend - hier is te min 'Faaaits" nou het die ding vasgeroes!
SionBergh Saamtrek
Voorie,
Jy kan maar my X maak vir betaal.
OupaGiep, Gideon en Elsabé vra of hulle saam ons met hulle klein tent op ons stand kan staan ?
Is dit "SionBergh" of net Sionbergh ?
OupaGiep, Gideon en Elsabé…
OupaGiep, Gideon en Elsabé vra of hulle saam ons met hulle klein tent op ons stand kan staan ?
Willem as ek kyk na die reëls hierbo dan sal dit in order wees. Hulle mag dalk vir 'n ekstra voertuig moet betaal? Maar die stand is vir 6 mense.
Het jou betaling bewys ontvang - Dankie
Lekker Fransie aka Jensen…
Lekker Fransie aka Jensen CNC & Expandacamp - ons sien uit daarna om julle by die saamtrek te hé met julle 2 waentjies / 2 stands! ![]()
![]()
Daarshy Gideon en Elsabe…
Daarshy OumaElsabe (Gideon en Elsabe Kleyn) - dit sal lekker wees om julle by die saamtrek te hé! ![]()
![]()
Wil net se n maand om te…
Wil net se n maand om te gaan. hoop nie iemand wag vir nuwe wa om te kamp nie. Ons het toe nou maar besluit om die skou te skip want anton belowe nuwe waens, oudtydse tente en self geboude waens sal op disply wees, so ons gaan maar daar kyk.![]()
No pressure ...
No pressure ... ![]()
Ek wonder of Warren gaan organise vir een van die nuwe Stealth waens? ![]()
Ek wonder of Warren gaan…
Ek wonder of Warren gaan organise vir een van die nuwe Stealth waens?
Ek hou van die wa. Afwerking was nog rof op prototipe maar verstaan dis gesort
Voories, Ek't gevra en geskimp vir
The Invader & the Quantum as well
Het vriende met Quantum en…
Het vriende met Quantum en hulle baie gelukig.
StephanS jou naam is op die…
StephanS jou naam is op die lys gesit - No Pressure ![]()
Te veel kamp-goed....
Ooooo nee a-a
Te veel kamp-goed....
Dink ek sal moet al my rubbish daar by Sionsberg uit-donner
Elize Malan dit is jammer…
Elize Malan dit is jammer dat julle nie meer saam met ons kan kamp hierdie keer nie, maar baie dankie dat jy julle deposito oorgedra het na Patrys toe!
Ons sal julle mis!
Toyota bussie
Middag Ski
Watter deel van die Toyota bussie vind jy lagwekkend??
Daar is eerbare lede wat ook daarmee ry.
Groete
Wessel





popcorn?
Will there be popcorn uncle Warren?