Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Tuis Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -6 minutes ago
Donker Lag 'n slag Voortrekker -1 hour ago
14 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -12 hours ago
Lapskag dit is foto's wat ek… Uitsig Agri Voortrekker -22 hours ago
Baie mooi fotos Anton,… Uitsig Agri Lapskag -22 hours ago

SionBergh Saamtrek Feb. 2019

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on
SionBergh

Kampforum word 2jr oud op die 23ste Feb 2019.      Dankie Ski vir die reëlings yes yes  

Sionbergh Webwerf         Naweek kostes beloop R290 / nag per staanplek.  

Dit is MAKS 6 persone per staanplek - R 70 per ekstra persoon per nag. Voertuig moet op staanplek perkeer. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

 

Hoe om te bespreek?    Ons doen 'n blok bespreking en die besprekings word alleenlik direk deur kampforum.co.za gedoen.   

Stuur asseblief  jou bespreking versoek na anton@kampforum.co.za    Ons verlang 'n 50% deposito om jou bespreking te bevestig.   Krediet of terugbetaling van jou deposito's kan glad nie gewaarborg word deur kampforum nie,  en is onderworpe aan Sionbergh se terme en voorwaardes.

Kliek hier vir Bankbesonderhede:   Kampforum inbetalings 

Sionbergh

SAAMKAMP LYS
  Naam Nagte Persone Bespreek

1

JoJuRa (Judy)

2

2

X

2

Johan (VanHeerden)

2

2

X

3

It'lDoDat

4

1

X

4

Johann L

3

2

X

5

Ski (Nico)

2

3

X

6

Voortrekkers

3

4

X

7

Noel & Ronell

2

2

X

8

Willem Brits

2

3

X

9

Keven en Dedre

2

3

X

10

Patrys

2

2

X

11

Obie en Mille

7

2

X

12

Dusty (Stoffel)

3

2

X

13

Christokleintjie

2

4

X

14

JohnB

2

2

X

15

Franshark

2

2

X

16

Spore vir Jesus

2

2

X

17

Fransie A

2

2

X

18

Fransie B

2 2 X

19

OumaElsabe

2

2

X

20

Pieter Britz

2

2

X

21

Spantou

2

2

 

22

Wimpie

4

2

X

23

Amper Kamper

2

2

X
video
google kaart

Môre Ski

Dankie, ek het daardie vergelyking gemis, sal nie sê wat ek lagwekkend vind nie.

Wessel

0

Lyk my ek gaan my allie af-werk gedeurende die kamp....

Oorweeg om my “sewing” machien saam te bring, om so “wind-skirt”op een van my tente vas te werk met Velcro en al daai dinge

Defnitief gaan n “time-lapse” video doen van op en af slaan van my 5x5 army tent

Miskien my 40 yaar oue ongebruikte SA army 2 plaat stoofie wat 100 % voledig is anni go kry....

Dan is daar so n “theme” Kamp wat moet gestig word.....

En nog by is een,  twee of selfs drie boomelaars se gesaamelike plekkie wat aanmekaar moet kom

YIP.... lekker, ek’s volstoom besig  met kamp en kamp goed, julle sal moet vroegtydig boek as julle besoek will maak....

0
Johannesburg

WilleWillemien

Tue, 29/01/2019 - 10:49

se opkoms lyk goed. Gaat lekker kamp, kuier en hengel.

Spook, gaan jy saam?

0

Warren, gaan jy dan nie tent opslaan en skou nie ?

Dag-se Willem,

Tot dusver, niemand het hulle plek inni stadium bespreek om te kyk-en-leer hoe om baas to raak van so meneer van n tent, dus weet ek nou nie soo mooi nie, want ekkies wil bitter graag ook die Beeld skou wil bywoon, om te kyk na alli goed wat ek nie gaan koop en gevra vir geleenheid en Voories gaan en my genooi om saam.....  

Dus is my keuse: - Harde werk of lekker gemaklik ry saam n biellie van n gesellige ou.....

Buitendien, is daar een moerse donker wolk oppi horizon...

Ek’s nou gatvo* vir my skoon-dogter se aanhoudige k*k houding teenoor my, en ek’t die wet van Transvaal neergeslaan oppi tafel en gese tot hier, en nie n ent verder, ek pak my goed en vat my pad............ En ek ry saam my cheque-book.

Sy moet gou kies of ek kies.... daai storie kan somme die hele ding belemmer....

Ek’t het genoeg emmers vol stront in my lewe gehad om op hierdie stadium en ouderdom nog moet bysit...

Soos ek vir haar gistraand gese, al is nie vir haar belangrik, toe hierdie ding ontraafel, al wat orr is vir my is om darm in vreede te vrek.....

Ge nie meer n bliksem meer nie... genoeg gehad....

 

0
Centurion

Voortrekker

Wed, 30/01/2019 - 11:51

Sê hulle Warren!  Genoeg is genoeg!

Jy kan enige tyd saam met my na die Sionbergh Buitelug Skou toe gaan.  Ek gaan so 6am Saterdagoggend ry smiley  beplan om vroeg daar te wees en die hele dag daar te bly yes

0

Jy kan enige tyd saam met my na die Sionbergh Buitelug Skou toe gaan.  Ek gaan so 6am Saterdagoggend ry smiley  beplan om vroeg daar te wees en die hele dag daar te bly yes

Ek gaan julle wen ek gaan vrydag aand voor die hek slaap

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus