Kampforum word 2jr oud op die 23ste Feb 2019. Dankie Ski vir die reëlings
Sionbergh Webwerf Naweek kostes beloop R290 / nag per staanplek.
Dit is MAKS 6 persone per staanplek - R 70 per ekstra persoon per nag. Voertuig moet op staanplek perkeer. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Hoe om te bespreek? Ons doen 'n blok bespreking en die besprekings word alleenlik direk deur kampforum.co.za gedoen.
Stuur asseblief jou bespreking versoek na anton@kampforum.co.za Ons verlang 'n 50% deposito om jou bespreking te bevestig. Krediet of terugbetaling van jou deposito's kan glad nie gewaarborg word deur kampforum nie, en is onderworpe aan Sionbergh se terme en voorwaardes.
Kliek hier vir Bankbesonderhede: Kampforum inbetalings

| Naam | Nagte | Persone | Bespreek | |
|---|---|---|---|---|
1 |
JoJuRa (Judy) |
2 |
2 |
X |
2 |
Johan (VanHeerden) |
2 |
2 |
X |
3 |
It'lDoDat |
4 |
1 |
X |
4 |
Johann L |
3 |
2 |
X |
5 |
Ski (Nico) |
2 |
3 |
X |
6 |
Voortrekkers |
3 |
4 |
X |
7 |
Noel & Ronell |
2 |
2 |
X |
8 |
Willem Brits |
2 |
3 |
X |
9 |
Keven en Dedre |
2 |
3 |
X |
10 |
Patrys |
2 |
2 |
X |
11 |
Obie en Mille |
7 |
2 |
X |
12 |
Dusty (Stoffel) |
3 |
2 |
X |
13 |
Christokleintjie |
2 |
4 |
X |
14 |
JohnB |
2 |
2 |
X |
15 |
Franshark |
2 |
2 |
X |
16 |
Spore vir Jesus |
2 |
2 |
X |
17 |
Fransie A |
2 |
2 |
X |
18 |
Fransie B |
2 | 2 | X |
19 |
OumaElsabe |
2 |
2 |
X |
20 |
Pieter Britz |
2 |
2 |
X |
21 |
Spantou |
2 |
2 |
|
22 |
Wimpie |
4 |
2 |
X |
23 |
Amper Kamper |
2 |
2 |
X |
Wag vir payday dan kan ek my…
Wag vir payday dan kan ek my geld oorbetaal![]()
Dankie Christokleintjie,…
Dankie Christokleintjie, julle betaling ontvang en bespreking bevestig! Ek is opgewonde dat julle weer saam met ons gaan kamp!
![]()
Dit gaan weer 'n lekker kamp…
Dit gaan weer 'n lekker kamp wees.
lekker kamp!
Dit gaan weer 'n lekker kamp wees.
YIP!
Hoelykit StephanS, kan ek nou jou naam op die lys sit? Dan gaan ons lekker kamp! ![]()
Shaun ek hoop jy kry iemand…
Shaun ek hoop jy kry iemand wat jou standby ruil vir daardie naweek. Sal bitter lekker wees om jou daar te hé! ![]()
Shaun ek hoop jy kry iemand…
Shaun ek hoop jy kry iemand wat jou standby ruil vir daardie naweek. Sal bitter lekker wees om jou daar te hé!
Stem saam.
Ons moet vir daai Gees gesin…
Ons moet vir daai Gees gesin ook ompraat om deur te kom, ai, hulle het ver om te sleep, maar hulle moet maar 'n dag of wat verlof neem.👍
ai, hulle het ver om te…
ai, hulle het ver om te sleep,
Hy sleep mos met 'n Nissan, so dit is peanuts! ![]()
Net so Anton, en dan is hy…
Net so Anton, en dan is hy nog jonk van gees, en (gees)vlees😂
Hy sleep mos met 'n Nissan, so dit is peanuts!
Ek is baie opgewonde vir…
Ek is baie opgewonde vir hierdie visvang damduik kamp! Ek het die naweek my viswater tent uitgehaal en opgeslaan om seker te maak dat die rotte dit nie vol gate gekou het nie en alles lyk nog baie mooi!
Dankie oom Willie dat ek by julle se stand kan opslaan.![]()


In tune virri show
Ek is baie opgewonde vir hierdie visvang damduik kamp! Ek het die naweek my viswater tent uitgehaal en opgeslaan om seker te maak dat die rotte dit nie vol gate gekou het nie en alles lyk nog baie mooi!
Shoe! dis nie net mooi Ooo-neee-a-a..... dis somme lekker spokkerig. Die ouens met hulle exclusiv's en ander groot goeters sal moet mooi vinger trek............
Net een ou vraagie...
Grys, as jy weer saam Spekkies deel, gaan daai mosquito-net julle genoeg privaatheid gee...
Of kan ons almal "in-tune" virri no-under-18's skou?
Lekker ski! Dankie,…
Lekker ski! Dankie, finally.
So, hoe kry mens vir Nico (ski) om 'n saamtrek by te woon?
.....laat hy die saamtrek reël ![]()
Ons sal seker net 2…
Ons sal seker net 2 grootmense wees en 1 kind. boetie like nie kamp nie so bly deesdae by die huis.
So, hoe kry mens vir Nico …
So, hoe kry mens vir Nico (ski) om 'n saamtrek by te woon?
Hy was ook die een wat die WilSur se laaste kamp vir die jaar op die Plaas aan geroer het maar nou wil hy kleinkoppie trek.
Daarshy JohnB, jou naam is…
Daarshy JohnB, jou naam is oppie lys! Ek hoop jy gaan met die Teardrop kom kamp ![]()
en vir ons 'n paar van jou gadgets kom wys?
Wie se naam kan ek nog op…
Wie se naam kan ek nog op die lys sit? Dit gaan lekker wees! ![]()
Oom Willie ek is so…
Oom Willie ek is so opgewonde om saam met julle te kamp! ![]()
![]()
Hier is nog 'n foto van my somer visvang tent sonder 'n bed. Hy werk baie lekker en hou al die lastige dam muskiete weg.

Nou wonder ek ook of ons nie dalk op ons stand so 'n privaat ablusie moet bou nie? Dan hoef ons nie te vêr te loop in die nagte om van al die bier ontslae te raak nie? Vra maar vir tannie Lorraine of sy van so iets sal hou dan kan oom Warrel my help om so iets op ons stand te prakseer!






Gesie, as jy nou daar opdaag…
Gesie, as jy nou daar opdaag sal dit my naweek maak.