Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -16 minutes ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -55 minutes ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -58 minutes ago
Kennisgewing. Forum Herstel en terugvoering Johann L -59 minutes ago
Kom ek probeer weer Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Dit is die eerste keer wat… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago

SionBergh Saamtrek Feb. 2019

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on
SionBergh

Kampforum word 2jr oud op die 23ste Feb 2019.      Dankie Ski vir die reëlings yes yes  

Sionbergh Webwerf         Naweek kostes beloop R290 / nag per staanplek.  

Dit is MAKS 6 persone per staanplek - R 70 per ekstra persoon per nag. Voertuig moet op staanplek perkeer. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

 

Hoe om te bespreek?    Ons doen 'n blok bespreking en die besprekings word alleenlik direk deur kampforum.co.za gedoen.   

Stuur asseblief  jou bespreking versoek na anton@kampforum.co.za    Ons verlang 'n 50% deposito om jou bespreking te bevestig.   Krediet of terugbetaling van jou deposito's kan glad nie gewaarborg word deur kampforum nie,  en is onderworpe aan Sionbergh se terme en voorwaardes.

Kliek hier vir Bankbesonderhede:   Kampforum inbetalings 

Sionbergh

SAAMKAMP LYS
  Naam Nagte Persone Bespreek

1

JoJuRa (Judy)

2

2

X

2

Johan (VanHeerden)

2

2

X

3

It'lDoDat

4

1

X

4

Johann L

3

2

X

5

Ski (Nico)

2

3

X

6

Voortrekkers

3

4

X

7

Noel & Ronell

2

2

X

8

Willem Brits

2

3

X

9

Keven en Dedre

2

3

X

10

Patrys

2

2

X

11

Obie en Mille

7

2

X

12

Dusty (Stoffel)

3

2

X

13

Christokleintjie

2

4

X

14

JohnB

2

2

X

15

Franshark

2

2

X

16

Spore vir Jesus

2

2

X

17

Fransie A

2

2

X

18

Fransie B

2 2 X

19

OumaElsabe

2

2

X

20

Pieter Britz

2

2

X

21

Spantou

2

2

 

22

Wimpie

4

2

X

23

Amper Kamper

2

2

X
video
google kaart
Centurion

Voortrekker

Mon, 29/10/2018 - 11:48

Dankie Christokleintjie, julle betaling ontvang en bespreking bevestig!   Ek is opgewonde dat julle weer saam met ons  gaan kamp! smiley yes

0

Wag vir payday dan kan ek my…

Wag vir payday dan kan ek my geld oorbetaallaugh

Lucky sod... you got a pay day............. I got 2 grandkids and a pay-out day

0
Centurion

Voortrekker

Mon, 29/10/2018 - 13:09

Dit gaan weer 'n lekker kamp wees.

YIP!

Hoelykit StephanS, kan ek nou jou naam op die lys sit?  Dan gaan ons lekker kamp! smiley

0
Bosveld

Gryswater

Tue, 30/10/2018 - 10:02

Ek is baie opgewonde vir hierdie visvang damduik kamp!  Ek het die naweek my viswater tent uitgehaal en opgeslaan om seker te maak dat die rotte dit nie vol gate gekou het nie en alles lyk nog baie mooi!

Dankie oom Willie dat ek by julle se stand kan opslaan.yes

gryswater se tent

gryswater se tent

0

Ek is baie opgewonde vir hierdie visvang damduik kamp!  Ek het die naweek my viswater tent uitgehaal en opgeslaan om seker te maak dat die rotte dit nie vol gate gekou het nie en alles lyk nog baie mooi!

Shoe!  dis nie net mooi Ooo-neee-a-a..... dis somme lekker spokkerig. Die ouens met hulle exclusiv's en ander groot goeters sal moet mooi vinger trek............

Net een ou vraagie...

Grys, as jy weer saam Spekkies deel, gaan daai mosquito-net julle genoeg privaatheid gee...

Of kan ons almal  "in-tune" virri no-under-18's skou?

0
Centurion

Voortrekker

Thu, 01/11/2018 - 13:08

Lekker ski!   Dankie, finally. 

So, hoe kry mens vir Nico (ski)  om 'n saamtrek by te woon? 

.....laat hy die saamtrek reël  laugh

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 01/11/2018 - 15:00

So, hoe kry mens vir Nico (ski)  om 'n saamtrek by te woon? 

Hy was ook die een wat die WilSur se laaste kamp vir die jaar op die Plaas aan geroer het maar nou wil hy kleinkoppie trek.

0
Bosveld

Gryswater

Fri, 02/11/2018 - 05:52

Oom Willie ek is so opgewonde om saam met julle te kamp!  smileyyes

Hier is nog 'n foto van my somer visvang tent sonder 'n bed.  Hy werk baie lekker en hou al die lastige dam muskiete weg.

My visvang tent

Nou wonder ek ook of ons nie dalk op ons stand so 'n privaat ablusie moet bou nie?  Dan hoef ons nie te vêr te loop in die nagte om van al die bier ontslae te raak nie?  Vra maar vir tannie Lorraine of sy van so iets sal hou dan kan oom Warrel my help om so iets op ons stand te prakseer!

remote toilet

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus