Kampforum word 2jr oud op die 23ste Feb 2019. Dankie Ski vir die reëlings
Sionbergh Webwerf Naweek kostes beloop R290 / nag per staanplek.
Dit is MAKS 6 persone per staanplek - R 70 per ekstra persoon per nag. Voertuig moet op staanplek perkeer. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Hoe om te bespreek? Ons doen 'n blok bespreking en die besprekings word alleenlik direk deur kampforum.co.za gedoen.
Stuur asseblief jou bespreking versoek na anton@kampforum.co.za Ons verlang 'n 50% deposito om jou bespreking te bevestig. Krediet of terugbetaling van jou deposito's kan glad nie gewaarborg word deur kampforum nie, en is onderworpe aan Sionbergh se terme en voorwaardes.
Kliek hier vir Bankbesonderhede: Kampforum inbetalings

| Naam | Nagte | Persone | Bespreek | |
|---|---|---|---|---|
1 |
JoJuRa (Judy) |
2 |
2 |
X |
2 |
Johan (VanHeerden) |
2 |
2 |
X |
3 |
It'lDoDat |
4 |
1 |
X |
4 |
Johann L |
3 |
2 |
X |
5 |
Ski (Nico) |
2 |
3 |
X |
6 |
Voortrekkers |
3 |
4 |
X |
7 |
Noel & Ronell |
2 |
2 |
X |
8 |
Willem Brits |
2 |
3 |
X |
9 |
Keven en Dedre |
2 |
3 |
X |
10 |
Patrys |
2 |
2 |
X |
11 |
Obie en Mille |
7 |
2 |
X |
12 |
Dusty (Stoffel) |
3 |
2 |
X |
13 |
Christokleintjie |
2 |
4 |
X |
14 |
JohnB |
2 |
2 |
X |
15 |
Franshark |
2 |
2 |
X |
16 |
Spore vir Jesus |
2 |
2 |
X |
17 |
Fransie A |
2 |
2 |
X |
18 |
Fransie B |
2 | 2 | X |
19 |
OumaElsabe |
2 |
2 |
X |
20 |
Pieter Britz |
2 |
2 |
X |
21 |
Spantou |
2 |
2 |
|
22 |
Wimpie |
4 |
2 |
X |
23 |
Amper Kamper |
2 |
2 |
X |
Nou toe nou...
Now I’m confused.... All these years.... 60 of them, and I’m very confused...
See not that I’m any kind of alcoholic drinker of any kind, including beer, but I never knew that beer needs to get out through the back valve
I always thought beer and stuff like that comes out through the front valve....
So why do a-l-l-l-l that work when an empty HTH or STAYSOFT container will do just fine?
oom Warrel ek is die tipe…
oom Warrel ek is die tipe outjie wat verkies om te sit en piepie.
Oooooo ek sien...
Oooooo ek sien...
But I must apologise for my previous post... bit of a mistake there and I don’t want to make things difficult for anyone....
See at 60, and, like you Gryswater, with very limited opportunities on the horizon, there is no way in hell I’m putting a “stay-soft” container anywhere near........................![]()
Metroman? Oom W, ek hoop…
Metroman?
Oom W, ek hoop daai HTH bottel is baie mooi skoon maar ek sal eerder my kanse vat met hom voor ek die STAYSOFT een gebruik Eish![]()
Jissie, ja, Spek! Daai bly…
Jissie, ja, Spek! Daai bly sag bottel het dalk gevolge!! Die hy trek hoog bottel sal dalk beter wees.![]()
![]()
But on second thought’s…
With Gryswater en Spekkies wat so..........
See-right-through- tentjie – sonder – dak gaan deel, wonder ek nou maar net.....
Salso n’ Staysoft container / bottle nie eintelik die heel toepaslik en regte ding wees?
Vra net......
Warren, I'd stay very clear…
Warren, I'd stay very clear from a Staysoft bottle, dont take any risks at my age, and thd HTH, yo I do no, that might clear any signs😂
HTH bottle
I'm more worried about probible bleaching than burning....
At least one thing, the opening's big enough....... ![]()
Dankie JohnB, deposito…
Dankie JohnB, deposito ontvang en julle bespreking is bevestig!
Dankie Ski, deposito ontvang…
Dankie Ski, deposito ontvang en bespreking bevestig! ![]()
Elize Malan, baie welkom by…
Elize Malan, baie welkom by kampforum! ![]()
Dit gaan lekker wees om saam met julle te kamp by SionBergh! Ek het jou naam op die lys gesit vir 2 nagte - hoveel persone is julle?
Dankie Elize. Deposito…
Dankie Elize. Deposito ontvang en bespreking bevestig! ![]()
Dankie Judy Rademan - jou…
Dankie Judy Rademan - jou deposito ontvang en bespreking bevestig ![]()
Lekker Franshark! Jou…
Lekker Franshark! Jou naam is op die lys! ![]()
Elize, namens die…
Elize en Judy, namens die feeskommittee..... baie welkom hier en lekker saam kuier en kamp!
Hoekom het Ski nie n "X"…
Hoekom het Ski nie n "X" langs sy naam nie ?
Het hy nie bespreek nie. Daar word dan gepraat van Deposit ontvang en bespreek.





Gryswater , jy gaan getimmer…
Gryswater , jy gaan getimmer word as jy enigsins daai mooi grasperk wil omdolwe om 'n gat vir jou longdrop te grou