Vriend van my skoonseun se pa wou nog vreeslik graag Namibia gaan besoek. Sarel, my skoonseun se vriend het ons al so baie vir plesier trips in helikopter geneem dat ons onmoontlik nee kon se. Fanie, my skoonseun was besig om 'n ou series 2 Landie van chassis af oor te bou, ek was amper klaar met 'n Trooper, wat ek vir 'n appel en ei opgetel het. Ons besluit toe ons sal met die ou Landie en Trooper gaan, Sarel het 'n LR, so ons sou darem een nuwerige voertuig daar he. Fanie se ouers besluit toe maar dit klink lekker hulle wil ook gaan, Boeta ry 'n Toy bakkie wat hy agter omskep het in mini camper.
Intussen kom ek agter die Izusu motortjie in die trooper is darem wragtag lig innie broek, kry toe 'n Ford 3 lit V6 Essex motor, nuut uit die boks uit, en begin om die ding daarvoor in te kry. Begin toe wonder oor ratverhoudings en besluit toe op 'n 5 spoed Cresida ratkas, kry 'n nuut opgedoende een by gearbox centre.
Nou ja ons is toe reg en die 4 voertuie vat die pad;
foto1
foto2
foto3
foto4
foto5
Ry regtig lekker saam Arie…
Ry regtig lekker saam Arie. Die canyon wat se naam jy soek, is Sesriem Canyon. In daai tyd het die trekkers ses rieme aanmekaar vasgemaak om emmers water na bo te hys.
Sossusvlei is een van die mooiste plekke op aarde. Ons was al bevooreg om dit 2 keer al vol water te sien.
Sossusvlei
foto1
foto2
foto3
foto4
foto5
foto6
foto7
foto1 Van daai krake is so…
foto1
foto2
foto3
foto4
foto5
foto6
foto7
foto8
Klim nog voort
foto1
foto2
foto3
foto4
foto5
foto6
foto7
foto8
So kom dit tot 'n einde
foto1
foto2
foto3
Ons het besluit om haar maar daar te los tot ons die middag terugkom, want ons wou voor die kwaai hitte die die duin aanpak. Mens klim aan die weste kant teen die duin op en dit sal geen grap wes om in daai son daar op te klim nie.
foto4
Foto5
foto6
Ja so is nog 'n dag verby, almal is doodmoeg, gaan vroeg slaap. More weer 'n lang skof voor!
Ek kuier lekker saam. Ek sal…
Ek kuier lekker saam. Ek sal nie 'moan' soos kleingoed oor "hoe ver nog" nie. Inteendeel, ek hoop ons gaan nog ver ry.
Chris die toer was 'n regte…
Chris die toer was 'n regte blits besoek en loop nou vinnig uit. Wou eit=ntlik maar net wys mens kan Namibia in 'n kort tydjie doen, veral as jy die land in drie deel.
Maar ja dit is uitputend om so baie in 'n kort tyd in te pas, en ongelukig help die lang afstande wat mens moet ry nie eintlik nie.
Neef, dankie vir die hulp,…
Neef, dankie vir die hulp, eintlik nogal van selfsprekend die naam.
Onthoju ek nou sommer die storie oor die ses rieme ook.
Ek kry soms sulke lekker blonde oomblikke wat ek niks kan onthou nie, en my notas le by die kinders saam met al ons albums. Petra hou altyd boek oor ons kilos gery en uitgawes vir brandstof kamp plekke en so meer, maar soos ek se, ek kan nie nou my hande daarop le nie.
Ja Sossusvlei is 'n MOET met 'n Namibia toer. Moet seker 'n gesig wees om dit vol water te sien??
Ons mense hier in ons landjie het regtig baie vooregte met so baie besonderse mooi plekke sommer op ons voorstoep?
Ander groot hobby van ons is om elke moontlike pas te ry, ek glo ons het omtren al elkeen gedoen, die wat die moeite werd is. Party is maar bietjie mak en verskaf nou nie regtig opwinding nie.
Ai, hoe oulik geen Len nou…
Ai, hoe oulik gee Len nou hier 'n woord speel klassie....![]()
Dankie vir die lekker reis…
Dankie vir die lekker reis Arie, ek het dit so geniet, glo enige een wat die reis beplan, het nou besluit dit is 'n moet.
Baie dankie vir hierdie…
Baie dankie vir hierdie wonderlike reis. So 'n Namibie toer nog op my "bucket list".
Groot plesier, ek glo ek…
Groot plesier, ek glo ek geniet dit nog meer as julle, ek beleef weer daai vakansie.
Bietjie besig met kuier en kuier gaste ontvang, ook nog 'n jukskei kampioenskap, maar ek sal die laaste paar dae ook opsit soos en waneer ek 'n tydjie kry.
Ek is bly julle geniet die.
Solitaire
So pas terug van 'n lekker middag ete by Afri Deli, saam met twee ander couples lekker gekuier en ge-eet. So oor 'n uur of so moet ek gaan vir jukskei oefening.
foto1
foto2
foto3
foto4
foto5
Ons besluit toe ons sal in die hotel tuis gaan vir die nag, lekker weer 'n slag jou eie badkamer, groot dubbel bed, en geen slotte wat kan klingel nie.
foto6
foto7
Swakopmund
foto1
foto2
foto3
foto4
Ek het in die toring opgegaan om fotos van die dorp te kry.
foto5
foto6
foto7
foto8
Ai, dit is en bly maar…
Ai, dit is en bly maar lekker om so kosteloos saam te toer. Om dit self te doen sal beslis beter wees.
Dankie Arie vir die toer tot hier.
Arie
Arie, dankie vir die deel van fotos.
Ek wil net uitvind, die ses myl kamp?, was dit nie dalk Myl 4 se kamp nie?
Ek weet nie van een op ses myl nie?
Die toring waarin jy opgegaan het, is die Woerman toring, sover dit my kennis strek.
Ek sal dalkies eendag moet loop staan en soek, en ook so paar fotos van Swakop plaas, ons was darem al seker so 7 keer daar, my dogter-hulle bly daar, seker al so 12 of 13 jaar.





Terug by ons kamp besluit…
Terug by ons kamp besluit almal om te gaan swem. Twee dogtertjies is al heeldag bekomerd of Kersvader sal weet waar ons is met die wat ons nou elke aand op 'n ander plek slaap? Net voor ons loop se ek toe vir hulle dit lyk of Kersvader ons gevind het, hulle moet agter in Squeeky [die trooper se naam] kyk, lyk of hy hier was.
Nou ja daar verloor hulle heeltemaal belangstelling in die swembad, hulle sal by die kamp bly en alles regsit vir ou Kersaand, siende dat Kersvader die moeite gedoen het om ons op te spoor.
foto1
foto2
foto3
foto4
Lekker pot brood in die kole.
foto5
foto6