Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lekker Chris. Het dit geniet… Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -49 minutes ago
Kom ek probeer nog een Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Proef Video - Elim Gasteplaas Keimoes Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Grabouw buitelug skou November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
VSA stelsel November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Politiek ---geld.... November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago

November 2018 Koffiekroeg

Brackenfell
Submitted by HennieBo on
Forums
Goeie more almal. Voorlaaste maand van 2018.
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Sun, 11/11/2018 - 06:44

More oom Johann, gaan darem nie vêr vandag nie, net nege uur gou kerk toe. 😀, sterkte ook aan die manne wat regtig ver gaan.

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sun, 11/11/2018 - 06:51

Goeiemôre almal.   Ek hoop julle het almal 'n baie lekker Sondag.

Ons gaan warm kry vandag.   Ons kry weer kuiermense, hou net nie op met braai nie!

 

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Sun, 11/11/2018 - 06:55

Hehe, oom Voorrie dit laat my dink. Die een ou se nou die dag in geselskap hy gaan elke Sondag kerk toe om te bid vir sy sondes. 

Die ander persoon sê toe, daai sal nooit genoeg wees vir homself nie. Hy moet drie keer elke dag,  vir al die sondes wat hy het.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus