Dag oom Frans. Gesie,…
Dag oom Frans.
Gesie, skande man -julle jong mense het ok g'n idee van beplaning nie, bier en ander drank is die een ding wat daar ALTYD 'n behoorlike vooraad van moet wees.
Se nou maar daar is 'n helse vloed of brand en niemand kan by die bottelstoor kom nie, dan sit jy heel naweel droe bek.
Ai tog die kinders darem!!!??
O ja sigarette val natuurlik onder dieselfde beginsel, ten minste altyd ses kartone in die kas!
Oom Arie, daai sigaret een…
Oom Arie, daai sigaret een doen ek darem, koop altyd n hele paar cartons vooruit. Werk ook nie meer so goed nie. Ons het n engelse vriendin, en sy weet daarvan, sy leen hulle klaar. Shame, sy is dierbaar en mag maar, sy gee darem altyd die einde van die maand terug.
Arrie, Arie
Arie, ekke stem met die VOORRAAD!!!!!
Al wat ek nog MOET aanskaf is die klein yskas in die motorhuis, en dalkies een in die groentehok!!!!
O, ssjheettt
Jinne, ekke bly julle manne met die siga. . . nee, wat, kom ons los dit!!!!
Magtag mense dis WARM hier,…
Magtag mense dis WARM hier, 43 in die koelte!!
Gaan maar vanaand as almal slaap my nagtlike liefde maak sessie in die swembad doen. Laasnag moes ons opstaan en nuwe beddegoed opsit -tot die matras was nat van ons sweet! En dan vra die mense hoe bly ek so maer, werk hard in die nag!
Ja, oom Frans wees versigtig…
Ja, oom Frans wees versigtig, PASSOP, onthou.... BOOOOOOOOHHHHHHH. 😀😀😀😀
Tannie Freda, ek sal nooit…
Tannie Freda, ek sal nooit weer na n swembad in n oord dieselfde kan kyk met bostaande inligting.
Voor ek my kry, loop die wyfie met n klein Arie in haar magie rond. Aarde behoed my. Sy hou baie van swem.
Ek stem saam, Fransman. …
Ek stem saam, Fransman. Admin en die moddergooiers sal moet ingryp! Net jammer die admin en die moddergooiers gaan teen hulself moet optree. Hie-hie. ![]()
![]()
Jipeeeeeeeeeeeeeeeeee!!! Ry…
Jipeeeeeeeeeeeeeeeeee!!!
Ry more vir so kort vakansietjie!!
Gaan bietjie by ons oudste kuier daar in Noord Heuwel Krugersdorp.
Was vrek lanklaas op vakansie, die permanent kamp hou my so vas ons kry amper nooit vakansie nie!
Arie hy gly nog rond met…
Arie hy gly nog rond met daai "Waar is Willie Weet Als? Prolong. Kom red!!!
"
Môre Willem, is jy nog…
Môre Willem, is jy nog wakker? Ek sien jy is nog aanlyn of het jy met jou tablet (of wat ook al) aan die slaap geraak? Ek het wakker geword 00.30 en 1.00 het ek maar opgestaan en tee gemaak.
Dis nou 'n uur later en na…
Dis nou 'n uur later en na ek nog Milo ook gedrink het, en baie gesels het (met myself) op die forum, sal ek nou maar weer gaan inkruip.
Sweet dreams, almal!![]()
Antie Freda, ek het ook…
Antie Freda, ek het ook slaap plek gaansoek, toe kom ek maar terug en kuier verder. Wonder nou na (oor sy tyd) wanneer gaan die slaap pilletjie inskop ?
Goeie more. Weet nie of…
Goeie more.
Weet nie of die twee al slaap nie. Sien hulle twee is nog aanlyn.
Vandag 35 jaar gelede was 17 November op n Donderdag. Toe is my oudste gebore nogal 02h25 vroeg oggend.
n Paar van ons gaan vandag vir 200 mense vleis braai. Dink dit gaan warm wees om die vuur.
Lekker Saterdag vir ieder en elk





Hello Fransman. Laat hy…
Hello Fransman. Laat hy val waar hy wil!