Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
so 'n bloedrooie. Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -22 minutes ago
Sterkte Rona en Daan Lakeview Lodge and Camping Geert -36 minutes ago
5.6kg Umfula Johann L -2 hours ago
Bo Umfula Johann L -2 hours ago
11 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
10 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago

1972 Jurgens 580A

Submitted by Johan K on
Forums

Nog 'n "grand old lady"...... statig en al effe lank in die tand, maar "still going strong"!

.

Secunda

Sleep nou

Wed, 16/01/2019 - 08:39

JohanK daai Jurgens waens hou net aan en aan daai wa sal jou oorleef en volgende generasie net pret geewink

0
Vaalpark

Johann L

Wed, 16/01/2019 - 10:48

Jammer, ek gaan nou effe af wyk, maar dit bly darem verwant.

Ek sien al hoe meer van daai klasieke waens wat gerestoreer is by oorde waar ons kamp, het onlangs fotos van 'n ou Sprite geplaas by Buffelspoort. 

 

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus