Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Skerm skoot Oktober 2026 saam gesels Johann L -45 minutes ago
App beskikbaar Oktober 2026 saam gesels Johann L -52 minutes ago
Dit is reg, die braaipit is… Umfula Johann L -1 hour ago
Herman... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -11 hours ago
Bitterpan pad Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -11 hours ago
Brits diesel... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -11 hours ago

1972 Jurgens 580A

Submitted by Johan K on
Forums

Nog 'n "grand old lady"...... statig en al effe lank in die tand, maar "still going strong"!

.

Secunda

Sleep nou

Wed, 16/01/2019 - 08:39

JohanK daai Jurgens waens hou net aan en aan daai wa sal jou oorleef en volgende generasie net pret geewink

0
Vaalpark

Johann L

Wed, 16/01/2019 - 10:48

Jammer, ek gaan nou effe af wyk, maar dit bly darem verwant.

Ek sien al hoe meer van daai klasieke waens wat gerestoreer is by oorde waar ons kamp, het onlangs fotos van 'n ou Sprite geplaas by Buffelspoort. 

 

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus