Goeie more almal.
Eerste dag van Maart. Die tyd begin nou vlieg.
Lekker dag vir elkeen.
Goeie more maters. Sterkte…
Goeie more maters. Sterkte Anton en vanaand gaan jy morsdood slaap. Mag julle voorspoedige dag sal he ![]()
Môre sê Kampforum Anton…
Môre sê Kampforum
Anton geniet die werks trip en wees veilig en sterkte daar.
Geniet jou dag in vrede.
Môre almal op die forum. …
Môre almal op die forum. Alweer 'n nuwe week, mag hy mooi loop vir almal.
Ek moes vanoggend 6 uur die Ingelsman by die daghospitaal gaan aflaai. Dokter gaan weer kyk na die vernouing in die slukderm. Hy is 6de op die dokter se lys, ek sal hom eers laat vanmiddag kan gaan haal. So, ek gaan bietjie in die winkels rondloop.![]()
Lekker dag vir almal. Voories, voorspoed waar jy ookal is. Hoop jy kry een of ander tyd 'n slapie in.
Mirrag, of is dit môre! …
Mirrag, of is dit môre! Nou oppad Can Tho toe met bus. Dis 'n bus met beddens, so ek kan slaap ![]()
Hello Arie. Ek mis jou as…
Hello Arie. Ek mis jou as jy so lank wegbly. Ons wil darem nie net 'n Hi hê nie, vertel bietjie wat gaan aan in jou lewe. En hoe gaan dit met Petra?
Voortrekker, het jy toe darem geslaap?
Antie, ek dink sy tyd is nog…
Antie, ek dink sy tyd is nog deurmekaar ?
Voortrekker, het jy toe darem geslaap?
Dit is nou 10:15 pm so ek…
Dit is nou 10:15 pm so ek gaan nou inkruip ![]()
Goeiemôre almal. Julle…
Goeiemôre almal. Julle moet 'n lekker dag hé!
Groete vanuit Can Tho ![]()
Goeie môre Anton en ook…
Goeie môre Anton en ook goeie môre aan almal wat hier lees.
Anton, ek sien Can Tho is so 'n paar ure voor tyd hier in SA.
Sit met 'n beker tee voor my en die koffie prut al.
Lekker dag vir elkeen
Goeie môre almal. Geniet…
Goeie môre almal. Geniet julle dag in Vrede.
Hopenlik kan ek vroeg loop vandag en dan môre oggend oppad Buffelspoort toe.





Goeie môre kampforum, julle…
Goeie môre kampforum, julle moet die nuwe week, en die nuwe dag geniet.👍
Anton, geniet die dag, jy is darem amper in Vietnam, sterkte vir die dag.