Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Bly julle het goed gery... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Selfde een Neef Herman Aartappelsop (Vichyssoise) Rona du Plessis -1 hour ago
Von maak net so sop, maar sy… Aartappelsop (Vichyssoise) neef Herman -1 hour ago
Well done Chris en Ralie… Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -2 hours ago
hier kom brommer bollie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Veilig by die huis Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago

Maart 2019 Koffiekroeg

Centurion
Profile picture for user Dusty
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie more almal.

Eerste dag van Maart. Die tyd begin nou vlieg.

Lekker dag vir elkeen.

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 04/03/2019 - 06:28

Goeie môre kampforum, julle moet die nuwe week, en die nuwe dag geniet.👍 

Anton, geniet die dag, jy is darem amper in Vietnam, sterkte vir die dag.

 

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Mon, 04/03/2019 - 06:34

Nuwe week. 

Nuwe dinge.

Geniet julle dag

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Mon, 04/03/2019 - 08:12

Môre almal op die forum.   Alweer 'n nuwe week, mag hy mooi loop vir almal.  

Ek moes vanoggend 6 uur die Ingelsman by die daghospitaal gaan aflaai.  Dokter gaan weer kyk na die vernouing in die slukderm.   Hy is 6de op die dokter se lys,  ek sal hom eers laat vanmiddag kan gaan haal.    So, ek gaan bietjie  in die winkels rondloop.yes

Lekker dag vir almal.   Voories, voorspoed waar jy ookal is.  Hoop jy kry een of ander tyd 'n slapie in.

0
Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Mon, 04/03/2019 - 09:38

Môre Arie

Bly om te sien jy het jou forum kodewoord weer gevindlaugh

Hoop alles is wel met julle.

Wessel

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Mon, 04/03/2019 - 15:28

Hello Arie.  Ek mis jou as jy so lank wegbly.   Ons wil darem nie net 'n Hi hê nie, vertel bietjie wat gaan aan in jou lewe.   En hoe gaan dit met Petra?

Voortrekker, het jy toe darem geslaap?   

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Tue, 05/03/2019 - 05:15

Goeie môre Anton en ook goeie môre aan almal wat hier lees.

Anton, ek sien Can Tho is so 'n paar ure voor tyd hier in SA.

Sit met 'n beker tee voor my en die koffie prut al.

Lekker dag vir elkeen

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus