Forums
Nou ja vriende, daar breek die derde maand aan. Paasnaweek is om die draai, eerste skoolvakansie van die jaar ook.
Almal maak sekerlik reg om so bietjie te gaan ontspan êrens.
Vonnie stuur onlangs vir my…
Vonnie stuur onlangs vir my die. Sê so ewe" Dit is oupa" Voel nogals goed dat sy so van my dink.






Die definiesie van `n…
Die definiesie van `n optimis....
Wanneer gryskoppe soos ons bome plant en hoop om eendag is sy koelte te kan sit en `n koue bier geniet..