Soek > Search
Sleep Haak
Karavane, Sleepwaens, Sleepvoertuie. tegnies en raad
Berig in BEELD "MOTORS EN MEER" _maks sleepspoed
Op bladsy 2 van die Motor-bylaag in die berig/artikel "So bly jy veilig met jou sleepding agter jou" se die redaksie in die 5de paragraaf : "In Suid- Afrika is die spoed vir 'n voertuig wat iets sleep, beperk tot 100km/h.".... en nog ander aanvegbare stellings (?) ook.
- Read more about Berig in BEELD "MOTORS EN MEER" _maks sleepspoed
- 7 comments
- Log in or register to post comments
- 184 views
EB versus EC lisensie
Middag vriende Na aanleiding van van Willem en Tora se insette oor die onderwerp moet ons dalk nuwe draad skep. Ek is eintlik nie bewus van 'n bo-perk op die totale kombinasiegewig wat met EB of EC lisensies gepaardgaan nie.
- Read more about EB versus EC lisensie
- 128 comments
- Log in or register to post comments
- 3169 views
Wat is julle gevoel oor sleepwa of boot agter karavaan
Ek het besluit dis tyd vir hak agter op wa om weer sleepwa saam te vat. Voor ons nou gaan en se dit is onewettig onthou dit is en ek is binne al die wettige lyne. hier is my voordele en nadele
Nadele
- Read more about Wat is julle gevoel oor sleepwa of boot agter karavaan
- 27 comments
- Log in or register to post comments
- 443 views
Hou jy van 'n skoon karavaan ?
Ek is ongelukkig een van daardie ouens wat van 'n blink, silwerskoon karavaan hou, of jy nou gaan kamp en of hy hier in sy motorhuis staan. Tot op hede het ek die taak nog altyd self aangepak, maar dis 'n helse taak met die Exclusive wat redelik hoog en nog groot ook is. Ek het nog al
- Read more about Hou jy van 'n skoon karavaan ?
- 18 comments
- Log in or register to post comments
- 313 views
Jurgens is Terug !!!
Mover Wenke
Met die gepraat op Koos se "Namibië en Botswana Toer" draad oor "Movers" het ek besluit om hierdie draad te begin sodat ons nie Koos se toer draad bederf nie.
- Read more about Mover Wenke
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 142 views
Waarvoor is die ketting aan 'n sleepwa se A-raam nou regtig?
Ek gooi , soos seker enige ander sleepwa gebruiker/eienaar, eers die ketting wat aan die sleepwa se a-raam vasgesweis is oor die haak voordat ek die sleepwa haak. Die afgelope naweek was ons in die Karoo met my Everest/Venter Bushbaby.
- Read more about Waarvoor is die ketting aan 'n sleepwa se A-raam nou regtig?
- 18 comments
- Log in or register to post comments
- 457 views
C.I Escape 2 wiellaer nommers?
Goeie middag mede kampeerders.
Ek het 'n stel spaar wiellaers maar kan nie onthou of dit vir die woonwa of my vorige Jurgens Esprit aangekoop is nie.
- Read more about C.I Escape 2 wiellaer nommers?
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 106 views
Sleepstang vir 2007 RAV4
Ek is op soek na 'n sleepstang (towbar) vir my 2007 Toyota RAV4. Volgens HiQ hier in Worcester word daar net vir 7 of 8 jaar na die kar die eerste keer vervaardig is sleepstange gemaak vir voertuie. Hulle verskaffer het net 'n Thule gooseneck wat R7500 kos!
- Read more about Sleepstang vir 2007 RAV4
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 93 views
Wiele vinnig bekyk en dit lyk reg
Ek het besluit om vandag die wiele so vinnig te toets en te kyk wat daar aangaan.
- Read more about Wiele vinnig bekyk en dit lyk reg
- 19 comments
- Log in or register to post comments
- 311 views
Jurgens Ci - DIE PLOT VERDIK

- Read more about Jurgens Ci - DIE PLOT VERDIK
- 28 comments
- Log in or register to post comments
- 5836 views
Waar is links en waar is regs ?
Ek lees op die classique waterpomp draad dat oom Len sê sy pompie sit agter die linker wiel.
My vraag is die volgende. Hoe bepaal mens links of regs op n wa en dan n voertuig.
Is die standaard as mens voor of agter die voertuig staan ?
- Read more about Waar is links en waar is regs ?
- 16 comments
- Log in or register to post comments
- 171 views
Pierre--- Kavango navraag
Middag Pierre
Kyk asb onder jou kontak plek of jy my epos/boodskap gekry het.
Indien nie, antwoord hier en ek gesels sommer hierlangs daaroor.
Groete
Wessel
- Read more about Pierre--- Kavango navraag
- 21 comments
- Log in or register to post comments
- 350 views
Padkaravaan vs Boskaravaan?
- Read more about Padkaravaan vs Boskaravaan?
- 23 comments
- Log in or register to post comments
- 537 views
Comet karavane
Wie het gesê dat daar nie meer goeie diens is nie.
Bietjie agtergrond:
- Read more about Comet karavane
- 7 comments
- Log in or register to post comments
- 239 views





