Sleep Haak

Description
  Karavane, Sleepwaens, Sleepvoertuie.  tegnies en raad

watter een

Secunda
Submitted by domanah on
Forums

Hello,

Ons het eers 'n Sprite Swing gehad en dit laat gaan vir 'n boswa. Die boswa gebruik ons nou nog. Ek blaai so nou en dan deur die karavan brosjures en wonder kry mens nog karavane met 'n dubbelbed en twee enkelbeddens?

Groete,

0

Voertuig diefstal

Brits
Profile picture for user wessels
Submitted by wessels on
Forums
Middag vriende Ek lees nou hoe Grootwind sy Ranger verhard het teen diefstal. Ek stem heelhartig met hom saam---die persone wat voertuie steel, is professioneel. Moontlik beskik hulle oor voertuig info wat slegs bekend is aan mense wat betrokke is by die fabrieke en/of handelaars.
0

Sleepstang

Durbanville
Submitted by Jeanne Jones on
Forums

More almal. Ek het gister hier erens gelees inligting oor die sleephaak en foto gesien waar fortuner en karavaan in ongeluk was. Harry, as ek reg is, het genoem dat syne op n stadium losgekom het. Hy het ook genoem dat hy nooit die sleepstang sal sweis aan sy onderstel nie.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus