Hengelsaamtrek
Forums
Dis hoog tyd dat ons weer daai ding doen.
Kom asb met voorstelle vir 'n datum en 'n plek.
- Read more about Hengelsaamtrek
- 17 comments
- Log in or register to post comments
- 63 views
Dis hoog tyd dat ons weer daai ding doen.
Kom asb met voorstelle vir 'n datum en 'n plek.
Onthou ek het op die ou forum vertel van my vrou wat so hou van visvang, maar ek kon nie die foto's van ons eerste vakansie kry waar ek haar visvang kant die eerste keer gesien het nie.
Wel ek het vandag op die foto's afgekom:
LOLLA
Kyk ou maat, As dit hier by die viswater’s kom....
En self as ek dit moet op eie voet se......
Ek...
Ek is n GESOUTE pap gooi-er
Ek stap al so 20 Yaar water lanks....
Dis met groot hartseer en ook vreugde wat ek die met julle wil deel. Ons is/was 'n groep manne soms 5 soms meer wat elke jaar vanaf 1991 af elke jaar Henties toe gegaan het.