Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Olie prys en Jodiumpille November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Pretoria November 2026 Geert -1 hour ago
Tydens ons 2de aand ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago
Overstrand Munisipaliteit November 2026 Chris Boucher -2 hours ago
Verkiesing effek November 2026 Wessel Strydom -4 hours ago
Geniet jou video's... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -16 hours ago

Koffie en Tee

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

DUSTY:  3 April 2017 - Goeie more al die koffie drinkers en ook die wat tee drink. Die pad is redelik stil vanoggend. Het een karavaansleper op die pad gekry vanoggend. Seker is hy oppad kus toe. Lekker dag vir almal!

Welkom by Kampforum se nuwe koffie (EN TEE) draad!

Vir toegang tot vorige koffie drade, volg asb die skakel hieronder (-;

KOFFIE DRAAD 1

KOFFIE DRAAD 2

t

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 19/11/2017 - 06:29

More julle koffie mense kamp mense lekke mense vriendelike mense kamp forum vrinne lekke dag vir julle en die koffie loop soos stroop

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sun, 19/11/2017 - 08:39

Ek hoop almal gaan 'n heerlike Sondag hê.

Gisteraand 8 uur het ek gekyk na die fliek wat oor Oscar en Reeva gemaak was.  Daarna die rugby gekyk en te laat in die bed gekom.

Voortrekker, dit lyk na 'n lekker partytjie daai.  Ons kleinkind s'n was ook baie bedrywig, die Ma en Pa was skoon dankbaar toe dit verby is.

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Mon, 20/11/2017 - 05:29

Goeie more.

Tee gaan goed af en koffie is ook gemaak.

Uitgespaar vir nog 'n week. Geniet die dag

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Mon, 20/11/2017 - 06:47

Almal uitgerus na die naweek?   

Nog 5 dae dan is dit weer naweek.  Nog 5 weke, dan is dit Kersfees.

Tee klaar gedrink, gaan nou koffie maak.  Wie drink saam?

Die mis was dik vanoggend in die Baai, dit gaan warm word vandag.  

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Mon, 20/11/2017 - 06:49

Goeie môre almal.  Môre Freda en Dusty smiley

'n Lekker dag en week vir almal.   Lyk my ek het weer ' dol week wat voorlê yes

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Mon, 20/11/2017 - 07:17

Mag jou dag n blessing wees sterkte virrie week en gooi daai koffie ja die koffie loop soos stroop vanoggend

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Mon, 20/11/2017 - 08:45

Môre sê

Dankie die koffie was heerlik.

Ons kort nog kampers saam wat saam met ons ons 1ste Saamtrek gaan bywoon !!  Kom nou sit julle name op die draad asb.

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Tue, 21/11/2017 - 05:30

Goeie more.

Verstaan dat dit vandag weer lekker warm gaan word. Iets in die lyn van 35°.

Tee is ook lekker.

Geniet die dag

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 21/11/2017 - 06:23

goeie môre!   35 grade?   Dit is seker tyd dat ons bietjie begin hitte kry of nie?   

Ek hoor ook dit reën lekker in die Weskaap vandag?

Gooi hom!

 

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Tue, 21/11/2017 - 06:37

Goeie môre, sommer 'n BAIE GOEIE MôRE uit 'n papnat Brackenfell !

Ons het gisteraand 'n heerlike uurlange 15mm bui reën gehad en my 2200 liter watertenk het weer oorgeloop !

Baie dankie Liewe Heer vir hierdie wonderlike antwoord op ons gebede !

Lekker dag aan almal !

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Tue, 21/11/2017 - 06:54

Welkom terug. Ons wag vir daai foto's.

Ek kry nie my koffie beker nie. Iemand het hom seker gebreek, net omdat daar op hom staan "WP jou lekker ding"

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus