Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Herman... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -7 hours ago
Bitterpan pad Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -7 hours ago
Brits diesel... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -7 hours ago
Foto laai Oktober 2026 saam gesels neef Herman -7 hours ago
Park kaart Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -7 hours ago
Johann.... Umfula Wessel Strydom -7 hours ago

Augrabiese watervalle

Durbanville
Submitted by Jeanne Jones on
Forums

Weet iemand miskien of die valle loop. Het kantoor gebel, geen antwoord. Kry niks info op internet. Dankie

Oudtshoorn

neef Herman

Sun, 18/08/2024 - 16:46

Jou beste kans vir sterk valle is glo so Feb tot April. Ek glo nie die valle droog op nie, ons was al baie daar, en daar is altyd water. Daar is sekerlik besproeing verder ondertoe??? Die weer gaan puik wees die tyd, dit raak bitter warm daar. Geniet.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus