Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Olie prys en Jodiumpille November 2026 Wessel Strydom -22 hours ago
Pretoria November 2026 Geert -22 hours ago
Tydens ons 2de aand ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -23 hours ago
Overstrand Munisipaliteit November 2026 Chris Boucher -23 hours ago
Verkiesing effek November 2026 Wessel Strydom -1 day ago

Koffie en Tee

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

DUSTY:  3 April 2017 - Goeie more al die koffie drinkers en ook die wat tee drink. Die pad is redelik stil vanoggend. Het een karavaansleper op die pad gekry vanoggend. Seker is hy oppad kus toe. Lekker dag vir almal!

Welkom by Kampforum se nuwe koffie (EN TEE) draad!

Vir toegang tot vorige koffie drade, volg asb die skakel hieronder (-;

KOFFIE DRAAD 1

KOFFIE DRAAD 2

t

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Thu, 30/11/2017 - 07:41

Dankie tee was lekker, en gister se reen nog lekkerder, Len ons bid voortdurehd vir die Weskaap, dat daar verlossing sal kom. Ook vir julle Ooskapenaars Freda. 

Shaun, julle moet a greate dag saam met jou moeder geniet,  ons bid vir haar Gods ruikste seenwense vir 'n wonderlike jaar,  mag haar slegste dag die jaar, beter wees as haar beste dag die vorige jaar.

Julle moet almal 'n lekker laaste November '17 dag geniet, more begin die laaste maand van die jaar, dit is skokkend hoe tyd vlieg.

Good morning Mr Voortrekker, thank you for the welcome wishes ?

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Thu, 30/11/2017 - 09:24

Goeie more alle kabouters hoop julle het n fantastiese dag en die lede wat polisie koffie drink Ek watch julle laugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus