4 Keuses vir ons winter saamtrek naweek 26 Mei 2018 Kampforum het gesels met 'n paar kamp plekke naby Gauteng wat geriewe het vir winter kamp. Die volgende is vir ons aangebied.
Dube: -R600 per naweek vir staanplek van 4 & R100 ekstra pp, 1 voertuig
Bosveld Oase: - R500 per naweek vir staanplek van 4 & R100 ekstra pp, 1 voertuig
Kokoriba: R400 per naweek vir staanplek van 6
Bosfontein: R 600 per naweek vir staanplek van 4
Gebruik meningspeiling om jou kampeerplek keuse te maak!
Oorspronklike draad:
Ok, kom ons begin soek.
1. Datum:
Junie / Julie Skoolvakansie
September langnaweek, 21-24 Sep.
Begin Oktober, skoolvakansie
2. Plek:
Limerick Lodge, ek het navraag gedoen. http://limericklodge.co…
Lion Park, Gaborone. http://www.lionpark.co.b…
De Voetpadkloof. http://www.devoetpadkloo…
Weesgerus. http://weesgerus.co.za/a…
Hier is my 2018 se Kalender
Daar waar dit met 'n "b" gemerk is is waar ek reeds bespreek het.
Amper iets....
Gryswater,
Dis amper iets soos Die Groot G hou daarvan om in Curriebeker vrye zones uit te span.
Vir daardie tipe verwysing loop die N4 eigentlik Suid om Petoorsdorp.
Groete Biggie - Kamp julle nie meer by Bad-se-plaas nie???
André
Vir wat sal mens in elk…
Vir wat sal mens in elk geval suid van die N4 wil kamp????
Al die mooi plekke is dan Noord - Blou Bul wereld.
Arie, is jy sowaar 'n Blou…
Arie, is jy sowaar 'n Blou Bul?
Nou verstaan ek baie dinge. ![]()
![]()
Freda mens kry rugby kenners…
Freda mens kry rugby kenners en rugby ondersteuners.
Rugby kenners sal uiteraard die Bulle ondersteun, juis omdat hulle die game ken en goed ingelig is, die ondersteuners skreeu maar vir al die ander spanetjies wat ook maar probeer.
My bloed is BLOU soos FORD se "badge" en dan natuurlik die Bulle.
Casa Cara Lodge
Het nou e-pos van hulle gekry.
Caravan park and camping sites
We have a total of 13 stands on the banks of the Vaal River.
Each stand has its own, braai, toilet and shower, basin, electricity points and fishing spot.
Free entrance included for Swimming Pool and kiddies play park.
WEEK - Sunday-Thursday
1 x Stand & 1 x Vehicle Pax 4 R350.00 (R60.00 per person extra)
(R40.00 per child extra)
(R50.00 per vehicle extra)
WEEKEND - Friday and Saturday / Peak Season
1 x Stand & 1 x Vehicle Pax 4 R450.00 (R80.00 per person extra)
(R40.00 per child extra)
(R80.00 per vehicle extra)
Dit is die naweek prys wat my bang maak R450 + R160 + R40 = R650.00
Dit is die naweek prys wat…
Dit is die naweek prys wat my bang maak
vir my nog + R40
Willem gee hulle nie afslag…
Willem gee hulle nie afslag vir 'n saamtrek nie, meeste plekke gee mos maar so bietjie afslag?
Willem gee hulle nie afslag…
Willem gee hulle nie afslag vir 'n saamtrek nie, meeste plekke gee mos maar so bietjie afslag?
Hoekom is dit altyd die ryk mense wat afslag soek! Seker die wat hulle so ryk is. Wag dat die gesie huis toe hardloop voor hy pakslae kry.
Volgende saamtrek soek ek…
Volgende saamtrek soek ek half price, nice price, of niks![]()
3de saamtrek
Anton / Willem
Parys en onmiddelikke omgewing is daar mos heelwat kampers wat naby genoeg is. Alberton. Johannesburg. Roodepoort kampers is almal ongeveer 100 km.
Ek stem saam dat Bloemfontein op sigselwers te ver is. 400km vanaf j-burg en hier is nie baie gereelde kampers soos by julle nie.
Johann L was al by my te Deo Volente. Parys. Hy kan getuig. Dis rerig stil en vredig daar,, net soos die naam van die plek., maar daar is ook Umfula. Eastco. Smilin thru in die omtrek.
As die kaarte reg val, gaan ons end April se naweek Deo Volente toe.
Paasnaweek is daar n klompie vriende daar vanaf Krugersdorp en omgewing.
ek raak nou lus vir 'n …
ek raak nou lus vir 'n ......
kamp en sterre kyk saamtrek 26 -27 Mei by dube .... of iewers .....
wonder of Ryan sy 12 duim vir ons sal kom opslaan.
hmmmm .... lekker koue winter sterrekyk aande met 'n bietjie OBS vir die bewerasies
Ja Oom Jeep, daar is lekker…
Ja Oom Jeep, daar is lekker baie plekke om van te kies daar ![]()
ek dink vir ons kampforum mense moet dit net veilig en netjies wees, die groep maak die res, of hoe?
Het met Hel1 gesels. Sy sal…
Het met Hel1 gesels. Sy sal die naweek van die 26 tot 27 Mei kan gaan.
Nou net vir n plek vasmaak...
Casa Cara `n baie nice plek,…
Casa Cara `n baie nice plek, nou gaan kyk toe in Parys gekamp het. Al probleem geen selfoon sein nie. Toe ek vir die vroutjie daar sê dat ek sal nie kan uitsaai as ons daar kamp nie toe sê sy ek kan haar data in die kantoor gebruik. Baie gawe mense. So net oor die 4km ok grondpad tot by ontvangs.
Saamtrek 26 -27 Mei by Dube
saamtrek 26 -27 Mei by Dube
Dit klink goed want hulle het 'n warm swembad binne vir die kids en my.
Ek sal hulle kontak en hoor of ons enige afslag kan kry.
Noddy, jy sal seker vandaar kan uitsaai ?
Die naweek van 25 - 27 Mei…
Die naweek van 25 - 27 Mei 2018 kamp ek by Bosfontein. As daar `n ander saamtrek is daardie tyd sal ek dit nie kan maak nie, maar die wat saam met my wil gaan kamp, boek dan kamp ons saam.
25 - 27 Mei 2018 kamp by Bosfontein
25 - 27 Mei 2018 kamp by Bosfontein
Dit is ook 'n opsie vir 'n saamtrek ?





Ek sal maar wag vir die…
kamp jy nie suid van de N4 nie?