
Ok julle klomp kampers, daar is besluit om twee kamp saamtrekke te hou 25-27 Mei 2018.
- Kokoriba - R400 per naweek vir staanplek vir 6.
Hier gaan ons saam met Anton sterre kyk en Saterdag aand na Noddy se uitsending luister. - Bosfontein - R 600 per naweek vir staanplek vir 4.
Hier gaan die kampers saam met Noddy om sy uitsending sit langs die kampvuur.
Onthou hier is die skakel na die Bosfontein draad - http://www.blad.kampforu…
Ek sal die lys met name hier plaas soos julle dit vir my deur gee, hoop daar gaan meer kampers wees as op die stem draad.
Dit is al 'n oulike lys. …
Dit is al 'n oulike lys. Maar Warren het mos gesê hy kan nie meer nie, oor ander verpligtinge met Scruffy daai naweek.
Oops, jy is reg, moes hom af…
Oops, jy is reg, moes hom af gehaal het.
Ok lyk my BenA is bang. Hy…
Ok lyk my BenA is bang. Hy praat iets van ye veel kamp bang ons ry sy wiele op. Dis baie jamer toe hy nog die volvo gery het sou hy daar gewees het maar seker bekomerd die tuner gaan nie die pad haal nie. Hehehehe
Son filter
Thousand Oaks type 2+ glas son filter. Die maan is vannaand omtrent dieselfde as wat dit sal lyk gedurende die saamtrek, maar die planete sal vroeer uitkom daardie naweek.

bekomerd die tuner gaan nie…
bekomerd die tuner gaan nie die pad haal nie
Ja Brits is baie ver vir 'n toy, dis hoekom ek met die volksie gaan ry
Ek hoor 'n rumour dat die…
Ek hoor 'n rumour dat die Kruise dit weer oorweeg om saam te gaan ![]()
Dit sal nice wees, het sy…
Dit sal nice wees, het sy iewers iets gesê ?
Sy het op FB uitgevra waar…
Sy het op FB uitgevra waar on te bespreek ![]()
Ek werk daaraan... net dalk…
Ek werk daaraan... net dalk sal ek al reeds die Donderdag al gaan. Sal net moet kyk hoe die dinge uitwerk.
Kokoriba Saamtrek
Hi, sit ons op asb, twee volwassenes Andre en Elna en twee kinders Zane' en Zelke
Baie welkom op die forum…
Baie welkom op die forum Andre en Elna, geniet dit saam met ons.
Lekker Andre en Elna en…
Lekker Andre en Elna en kinders! Sien julle daar ![]()
Kokoriba Saamtrek
Dankie vir die verwelkoming, ons sien uit na die naweek. Die kinders tel al klaar die slapies af....





Kokoriba Saamtrek
Wag nog om te hoor van BenA