Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -44 minutes ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -1 hour ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Kennisgewing. Forum Herstel en terugvoering Johann L -1 hour ago
Kom ek probeer weer Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Dit is die eerste keer wat… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago

Kokoriba Kampforum Saamtrek en Sterre kyk

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on

kampforum saamtrek

Ok julle klomp kampers, daar is besluit om twee kamp saamtrekke te hou 25-27 Mei 2018.

  1. Kokoriba  -  R400 per naweek vir staanplek vir 6.
    Hier gaan ons saam met Anton sterre kyk en Saterdag aand na Noddy se uitsending luister.
  2. Bosfontein  -  R 600 per naweek vir staanplek vir 4.
    Hier gaan die kampers saam met Noddy om sy uitsending sit langs die kampvuur.
    Onthou hier is die skakel na die Bosfontein draad - http://www.blad.kampforu…

 

Ek sal die lys met name hier plaas soos julle dit vir my deur gee, hoop daar gaan meer kampers wees as op die stem draad.

google kaart

Ok lyk my BenA is bang. Hy praat iets van ye veel kamp bang ons ry sy wiele op. Dis baie jamer toe hy nog die volvo gery het sou hy daar gewees het maar seker bekomerd die tuner gaan nie die pad haal nie. Hehehehe

0
Centurion

Voortrekker

Fri, 27/04/2018 - 16:28

Thousand Oaks type 2+  glas son filter.  Die maan is vannaand omtrent dieselfde as wat dit sal lyk gedurende die saamtrek, maar die planete sal vroeer uitkom daardie naweek. 

Sokar filter

0
Secunda

Sleep nou

Fri, 04/05/2018 - 06:14

Julle ek en Berdien wil so graag saam kamp ek werk daai naweek maar glo my ons beurt sal kom om saam te kamp julle moet groot gaanblush

0
Centurion

asbothma

Wed, 09/05/2018 - 20:53

Dankie vir die verwelkoming, ons sien uit na die naweek. Die kinders tel al klaar die slapies af....

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus