
Ok julle klomp kampers, daar is besluit om twee kamp saamtrekke te hou 25-27 Mei 2018.
- Kokoriba - R400 per naweek vir staanplek vir 6.
Hier gaan ons saam met Anton sterre kyk en Saterdag aand na Noddy se uitsending luister. - Bosfontein - R 600 per naweek vir staanplek vir 4.
Hier gaan die kampers saam met Noddy om sy uitsending sit langs die kampvuur.
Onthou hier is die skakel na die Bosfontein draad - http://www.blad.kampforu…
Ek sal die lys met name hier plaas soos julle dit vir my deur gee, hoop daar gaan meer kampers wees as op die stem draad.
Wag net vir Alta. Behoort…
Wag net vir Alta. Behoort oor so 10 min te ry terug
Ai, julle moet dit erg…
Ai, julle moet dit erg geniet.?
Ons wag om fotos te kyk, die vure brand seker nou lekker hoog daar.
Ja swaer, is swaar swaer, ek…
Ja swaer, is swaar swaer, ek sien dit is net Anton en Deon wat op lyn is van daai saamtrek, seker maar vergeet om uit te log. Ons is heeltemal verstote en af geskeep?
Hi.... Ons probeer aan…
Hi.... Ons probeer aan julle dink.... Maar dis moeilik
Deon ons verstaan, julle…
Deon ons verstaan, julle moet lekker kuier daar.
Geniet dit n hond uit n bos…
Geniet dit n hond uit n bos uit julle.
Oe, dit lyk nou regtig baie…
Oe, dit lyk nou regtig baie lekker. Almal bymekaar en gesellig. Gaan julle saam braai vanaand?
Dankie vir die fotos
Voortrekker dankie vir die foto's dit lyk baie nice daar net ingeval jy wonder of jy ons jaloers gemaak het .............. Ja jy het ![]()



















Oe lekker!!!
Ek hoop almal arriveer veilig en julle moet dit geniet. Kuier lekker saam. Dit lyk na 'n lekker dag. Ek het mos voorgestel julle moet ons sonskyn kry en ons julle reën. Wel, dit reën vandag in die Baai, nie hard nie maar elke nou en dan 'n deurdringende bui.
Stuur liefdegroete vir almal daar, ons dink aan julle!