Reënirige Desember 2016, maar altyd lekker, rustig en vriendelik by Eastco Parys.
1) Ons aankoms die 23 ste Desember .
2) Nou moet ons net ons staanplek vind en begin kamp opslaan.
3) Staanplek gevind, uitgepak en opgeslaan, maar die son brand erg.
4) Ma kla oor die son en toe moes ek maar plan maak.
5) Daar is hy, nou is almal gelukkig.
6) Ons uitsig vanaf ons staanplek.
7) Na die heeldag se reën op Kersdag, staan ek die volgende oggend op en ''oops'' waar is ek nou, geen uitsig
.
8) Die plek het darem maar die eitiket vir natuurskoon.
9) Mooi, bly maar pragtig.
10) Na 'n goeie reënval, stoot die rivier erg op.
11) Watter geluk kry hierdie kampeerder met 'n ''Flying Fish'' visstok
12) Natuurprag.
13) Mens kan nie vra vir beter rustigheid nie.
14) My visstok wag op beter dae![]()
15) Die groepie was seker bedrywig met die vis vang.
16) Kom Desember, ek kan nie meer langer wag nie.
17) Ou swarrie kyk so bietjie rond.
Hi DK. Baie Dankie vir die…
Hi DK. Baie Dankie vir die foto's. Dit lyk lekker daar. EK sal nog 'n draai moet gaan maak.
Lyk baie mooi kan nie wag…
Lyk baie mooi kan nie wag vir die naweek nie





DK, ek kan sien hoekom jy so…
DK, ek kan sien hoekom jy so baie van Eastco hou. Dit lyk baie goed. En die rustigheid vanself.