6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Piekniek plek Kruger 2026 Geert -20 minutes ago
Wessel.. Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -33 minutes ago
Wildtuin restaurante Kruger 2026 Rona du Plessis -49 minutes ago
Rona... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -52 minutes ago
Geert se braaivleise.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Traction control Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -8 hours ago

Eastco Parys - Desember 2016

Pretoria Tuine
Submitted by DK on
Forums

Reënirige Desember 2016, maar altyd lekker, rustig en vriendelik by Eastco Parys.

1) Ons aankoms die 23 ste Desember .

1

2) Nou moet ons net ons staanplek vind en begin kamp opslaan.

2

3) Staanplek gevind, uitgepak en opgeslaan, maar die son brand erg.

3

4) Ma kla oor die son en toe moes ek maar plan maak.

4

5) Daar is hy, nou is almal gelukkig.

5

6) Ons uitsig vanaf ons staanplek.

6

7) Na die heeldag se reën op Kersdag, staan ek die volgende oggend op en ''oops'' waar is ek nou, geen uitsigcool.

7

8) Die plek het darem maar die eitiket vir natuurskoon.

8

9) Mooi, bly maar pragtig.

9

10) Na 'n goeie reënval, stoot die rivier erg op.

10

11) Watter geluk kry hierdie kampeerder met 'n ''Flying Fish'' visstok

11

12) Natuurprag.

12

13) Mens kan nie vra vir beter rustigheid nie.

13

14) My visstok wag op beter daeangry

15

15) Die groepie was seker bedrywig met die vis vang.

15

16) Kom Desember, ek kan nie meer langer wag nie.

16

17) Ou swarrie kyk so bietjie rond.

17

 

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus