
Dankie aan hierdie groep lede wie van die begin af gehelp het om ons forum te bring tot waar hy vandag is ![]()
Die span is net sigbaar aan lede op die ONS blad
Party is ook mooier as 'n…
Party is ook mooier as 'n mens en ander so goed soos 'Oubaas se honne'
Dankie vir julle insette met Voortrekker se leiding, ons agter trekkers sal ook eendag daar kom en geniet almal se geskerts en goeie nuus. AS roof leser is dit nou lekker om ook saam tegesels.
Waar is dit lekker.... hier is dit lekker!!!!!
Waar is dit lekker.... hier…
Waar is dit lekker.... hier is dit lekker!!!!!
Lekker man! ![]()
Dassie en Warren
Waar is dit lekke hier is dit lekke maar mis Dassie en Warren se insette
Warren sal een van die dae…
Warren sal een van die dae weer hier aanklop sodra hy terug is van sy maand kamp. Dassie sit seker êrens en bak op 'n klip
- alhoewel ek 'n epos van hom ontvang het op die 31ste wat 'n voorspoedige 2019 toewens.
Dassie het ook vir my 'n e…
Dassie het ook vir my 'n e-pos gestuur, hy is maar stil op alle forums.
Alle eer aan Voorie vir sy…
Alle eer aan Voorie vir sy harde werk en toewyding, voorslag raakvat Baas!!!! En dankie Miesies Voorie dat jy en die seuns hom toelaat om met ons opgeskeep te sit!





Maar kyk nou so n klomp…
Maar kyk nou so n klomp oulike gesigte.Dnkie vir julle toewyding en verdraagsaamheid met ons opstandige lede,doet so voort!