Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Herman... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Bitterpan pad Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -1 hour ago
Brits diesel... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Foto laai Oktober 2026 saam gesels neef Herman -1 hour ago
Park kaart Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Johann.... Umfula Wessel Strydom -1 hour ago

Kampforum Bestuur Span?

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on
Forums

kampforum bestuur span

Dankie aan hierdie groep lede wie van die begin af gehelp  het om ons forum te bring tot waar hy vandag is yessmiley     Die span is net sigbaar aan lede op die ONS  blad 

 

 

Jeffreys baai

Lapskag

Mon, 06/08/2018 - 06:34

Party is ook mooier as 'n mens en ander so goed soos 'Oubaas se honne'

Dankie vir julle insette met Voortrekker se leiding, ons agter trekkers sal ook eendag daar kom en geniet almal se geskerts en goeie nuus. AS roof leser is dit nou lekker om ook saam tegesels.

Waar is dit lekker.... hier is dit lekker!!!!!

0
Centurion

Voortrekker

Fri, 11/01/2019 - 07:50

Warren sal een van die dae weer hier aanklop sodra hy terug is van sy maand kamp.   Dassie sit seker êrens en bak op 'n klip laugh - alhoewel ek 'n epos van hom ontvang het op die 31ste wat 'n voorspoedige 2019 toewens.

0

Alle eer aan Voorie vir sy harde werk en toewyding, voorslag raakvat Baas!!!! En dankie Miesies Voorie dat jy en die seuns hom toelaat om met ons opgeskeep te sit!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus