Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel?? Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -9 minutes ago
Slim plan hier bo Lag 'n slag Rona du Plessis -1 hour ago
Diesel is duur Lag 'n slag Voortrekker -1 hour ago
Brits is ongemaklik warm Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
Rona en molle... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
donderbui.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago

My wa is vandag gebore

Alberton
Submitted by ski on
Forums

My wa se onderstel vandag gesny op waterjet so ons kan maar se wa is gebore

video
Vaalpark

Johann L

Fri, 17/08/2018 - 09:35

Jo, Nico daai wa vorder nou mooi.

Ja, jy sien elke dag die wa en werk aan hom, maar ons sien net die vordering, dus, vir ons vorder jy baie mooi.

Ek vermoed, dit sal as 'n "Home Build" geregistreer word nadat gewigte, toets sertifikaat, ens in gedien is?

0

Ek vermoed, dit sal as 'n "Home Build" geregistreer word nadat gewigte, toets sertifikaat, ens in gedien is?

Kry Ski se wa dan 'n plaatjie met VIN nommer, TARRA en GVM op?

0
Vaalpark

Johann L

Fri, 17/08/2018 - 09:44

Mona ja, niks mag op die pad gaan sonder 'n vin no en plaatjie nie.

Kry Ski se wa dan 'n plaatjie met VIN nommer, TARRA en GVM op?

Nico, gaan hy 'n "Brand" naam registreer? 

0

Dankie vir daai info. dit is nou nie dat ek self ook 'n wa wil bou nie want as ek vir Ski so dophou het mens meer as net 'n hammer nodig om so projek aan te pak.

0

Ons het weer baie gewerk en darem sondag eerste 2 lae primer op gesit so dit lyk weer of ons iets gedoen het. nou moet wa geskuur word binne met staalwol dan oor 2 weke sit ons weer 2 lae primer op skuur met staalwol dan kan ons begin met die 2K verf.

0

Puik Ski. Baie netjies. Jammer oor ekstra werk vir die ingang.  ons het geweet van die van begin af. het eintlik gedink sal dak ook moet lig maar gelukig net muur voor.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus