Kampforum word 2jr oud op die 23ste Feb 2019. Dankie Ski vir die reëlings
Sionbergh Webwerf Naweek kostes beloop R290 / nag per staanplek.
Dit is MAKS 6 persone per staanplek - R 70 per ekstra persoon per nag. Voertuig moet op staanplek perkeer. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Hoe om te bespreek? Ons doen 'n blok bespreking en die besprekings word alleenlik direk deur kampforum.co.za gedoen.
Stuur asseblief jou bespreking versoek na anton@kampforum.co.za Ons verlang 'n 50% deposito om jou bespreking te bevestig. Krediet of terugbetaling van jou deposito's kan glad nie gewaarborg word deur kampforum nie, en is onderworpe aan Sionbergh se terme en voorwaardes.
Kliek hier vir Bankbesonderhede: Kampforum inbetalings

| Naam | Nagte | Persone | Bespreek | |
|---|---|---|---|---|
1 |
JoJuRa (Judy) |
2 |
2 |
X |
2 |
Johan (VanHeerden) |
2 |
2 |
X |
3 |
It'lDoDat |
4 |
1 |
X |
4 |
Johann L |
3 |
2 |
X |
5 |
Ski (Nico) |
2 |
3 |
X |
6 |
Voortrekkers |
3 |
4 |
X |
7 |
Noel & Ronell |
2 |
2 |
X |
8 |
Willem Brits |
2 |
3 |
X |
9 |
Keven en Dedre |
2 |
3 |
X |
10 |
Patrys |
2 |
2 |
X |
11 |
Obie en Mille |
7 |
2 |
X |
12 |
Dusty (Stoffel) |
3 |
2 |
X |
13 |
Christokleintjie |
2 |
4 |
X |
14 |
JohnB |
2 |
2 |
X |
15 |
Franshark |
2 |
2 |
X |
16 |
Spore vir Jesus |
2 |
2 |
X |
17 |
Fransie A |
2 |
2 |
X |
18 |
Fransie B |
2 | 2 | X |
19 |
OumaElsabe |
2 |
2 |
X |
20 |
Pieter Britz |
2 |
2 |
X |
21 |
Spantou |
2 |
2 |
|
22 |
Wimpie |
4 |
2 |
X |
23 |
Amper Kamper |
2 |
2 |
X |
Dankie WilleWillem - jou…
Dankie WilleWillem - jou deposito ontvang en bespreking is bevestig ![]()
Tent opslaan
Jys welkom om by ons te kom opslaan Gryswater. Ons kamp met n tent en gazebo
Dankie oom Willie. My…
Dankie oom Willie. My tentjie vat maar baie min spasie. Hier is ek by die Mabalingwe saamtrek en het sommer op Willem Brits se stand gekamp. Hulle is ook baie gawe mense.

As ek nie met my eie oge…
As ek nie met my eie oge gesien het nie, sou ek nooit glo dat Spekkies en Gryswater saam in daai tent gepas het nie?
Jammer ons het hulle so min gesien, maar hulle het mos baie gesukel met hul Toyotta, as ek reg onthou moes hy buite die kamp staan oorlat hy so olie gelek het?
Ekke kannie
Ek WI graag ok kom.
Sali dit nie maak ki.
Het saam my pel met sy Lux bakki ini Vaal dam gery, by boskop laas naweek.
Bakki nou ge phok. Ons tri om hom nou te fiks. Ons wil tri om baie sakkied fantastic ruis in te gooi om elktries droog te kry
Sory jule
Bi Willem Tredoux
Ek WI graag ok kom. Sali…
Ek WI graag ok kom.
Sali dit nie maak ki.
Het saam my pel met sy Lux bakki ini Vaal dam gery, by boskop laas naweek.
Bakki nou ge phok. Ons tri om hom nou te fiks. Ons wil tri om baie sakkied fantastic ruis in te gooi om elktries droog te kry
Sory jule
Bi Willem Tredoux
EISH...... ruil vir Landrover...

Chucky julle moet plan maak…
Chucky julle moet plan maak. Jy sal dit geniet by Sionbergh dit is die regte plek vir dam duik![]()
Bang oom Wille man
Ek eintluk bang die oom.
Hys baie kaai, hoopie hy JAAG my hi nie. ![]()
Ek eintluk bang die oom. …
Ek eintluk bang die oom.
Wie? Oom Harry? Of oom Willie?
Dankie Segekok. Jou…
Dankie Segekok. Jou betaling ontvang en bespreking bevestig ![]()
Klink mos die gaan weer 'n…
Klink mos die gaan weer 'n lekker kamp wees, ek sien al so uit daarna![]()
Oom WiellieWiellieman. Ek…
Oom WiellieWiellieman. Ek bang hom. Oom Harri ek laaik hom. Het altyd opgekoom vi my by weg slaap. ![]()
Chuckyfokkiebakkie ek kom…
Chuckyfokkiebakkie ek kom haal jou met die toyota. Sy exhaust is bietjie stukkend maar dit klink kwaai. Ons kan 'n tent deel en oom Wieliewalie het gesê ons kan op sy stand kamp. Hulle is baie gawe mense, eerbaarlik ![]()
Chucky jy is nie so sleg…
Chucky jy is nie so sleg soos hulle jou wou maak nie. Mense het jou nie verstaan nie. Seker omdat jy so jonk was. Almal het gedink jy is Spiderman, toe ban hulle jou. Ek weet dit was verkeerd en hulle het n fout gemaak.
As jy saamkom, is el seker hulle sal vir jou "sorry" sê.
Loop jou Jetta nog ?
Jy kan altyd in Froggy se tent kom slaap.
Ek sal jou vat, dan kan jy vrede maak met Oom WW. Hy is nie so streng nie. Hy is nou afgetree en al sy aandag gaan nou in bou projekte in. ![]()
Dankie Noel, ek het die epos…
Dankie Noel, ek het die epos gekry ![]()
Wie se name kan ons ook…
Wie se name kan ons ook solank op die lys sit? ![]()
HennieBo? ![]()
Hi Anton, Ek kamp vanaf…
Hi Anton, Ek kamp vanaf begin Mrt vir 'n week en half by Buffelspoort, so sal hierdie een moet uitsit.





Dankie Johann en Harry. …
Dankie Johann en Harry. Julle deposito's ontvang en besprekings bevestig!