Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lapskag dit is foto's wat ek… Uitsig Agri Voortrekker -2 hours ago
Baie mooi fotos Anton,… Uitsig Agri Lapskag -2 hours ago
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -5 hours ago
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -10 hours ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -11 hours ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -11 hours ago

SionBergh Saamtrek Feb. 2019

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on
SionBergh

Kampforum word 2jr oud op die 23ste Feb 2019.      Dankie Ski vir die reëlings yes yes  

Sionbergh Webwerf         Naweek kostes beloop R290 / nag per staanplek.  

Dit is MAKS 6 persone per staanplek - R 70 per ekstra persoon per nag. Voertuig moet op staanplek perkeer. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

 

Hoe om te bespreek?    Ons doen 'n blok bespreking en die besprekings word alleenlik direk deur kampforum.co.za gedoen.   

Stuur asseblief  jou bespreking versoek na anton@kampforum.co.za    Ons verlang 'n 50% deposito om jou bespreking te bevestig.   Krediet of terugbetaling van jou deposito's kan glad nie gewaarborg word deur kampforum nie,  en is onderworpe aan Sionbergh se terme en voorwaardes.

Kliek hier vir Bankbesonderhede:   Kampforum inbetalings 

Sionbergh

SAAMKAMP LYS
  Naam Nagte Persone Bespreek

1

JoJuRa (Judy)

2

2

X

2

Johan (VanHeerden)

2

2

X

3

It'lDoDat

4

1

X

4

Johann L

3

2

X

5

Ski (Nico)

2

3

X

6

Voortrekkers

3

4

X

7

Noel & Ronell

2

2

X

8

Willem Brits

2

3

X

9

Keven en Dedre

2

3

X

10

Patrys

2

2

X

11

Obie en Mille

7

2

X

12

Dusty (Stoffel)

3

2

X

13

Christokleintjie

2

4

X

14

JohnB

2

2

X

15

Franshark

2

2

X

16

Spore vir Jesus

2

2

X

17

Fransie A

2

2

X

18

Fransie B

2 2 X

19

OumaElsabe

2

2

X

20

Pieter Britz

2

2

X

21

Spantou

2

2

 

22

Wimpie

4

2

X

23

Amper Kamper

2

2

X
video
google kaart
Johannesburg

WilleWillemien

Tue, 23/10/2018 - 13:19

Plesier Voorie.

Ek het vor Obie en Millie genooi om ons te join. Hy sal een of anner tyd die forum lees.

0
Bosveld

Gryswater

Tue, 23/10/2018 - 20:28

Dankie oom Willie.   My tentjie vat maar baie min spasie.   Hier is ek by die Mabalingwe saamtrek en het sommer op Willem Brits se stand gekamp.  Hulle is ook baie gawe mense.

gryswater

 

0
Waar my wa staan

Arie

Wed, 24/10/2018 - 07:41

As ek nie met my eie oge gesien het nie, sou ek nooit glo dat Spekkies en Gryswater saam in daai tent gepas het nie?

Jammer ons het hulle so min gesien, maar hulle het mos baie gesukel met hul Toyotta, as ek reg onthou moes hy buite die kamp staan oorlat hy so olie gelek het?

0
Walkerville

Chucky Norris

Wed, 24/10/2018 - 07:50

Ek WI graag ok kom.

Sali dit nie maak ki. 

Het saam my pel met sy Lux bakki ini Vaal dam gery, by boskop laas naweek. 

Bakki nou ge phok. Ons tri om hom nou te fiks. Ons wil tri om baie sakkied fantastic ruis in te gooi om elktries droog te kry

Sory jule

Bi Willem Tredoux 

0

Ek WI graag ok kom.

Sali dit nie maak ki. 

Het saam my pel met sy Lux bakki ini Vaal dam gery, by boskop laas naweek. 

Bakki nou ge phok. Ons tri om hom nou te fiks. Ons wil tri om baie sakkied fantastic ruis in te gooi om elktries droog te kry

Sory jule

Bi Willem Tredoux 

EISH...... ruil vir Landrover...

esewdqesde

0
Bosveld

Gryswater

Wed, 24/10/2018 - 21:01

Chuckyfokkiebakkie ek kom haal jou met die toyota.  Sy exhaust is bietjie stukkend maar dit klink kwaai.  Ons kan 'n tent deel en oom Wieliewalie het gesê ons kan op sy stand kamp.  Hulle is baie gawe mense, eerbaarlik yes

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Wed, 24/10/2018 - 21:03

Chucky jy is nie so sleg soos hulle jou wou maak nie. Mense het jou nie verstaan nie. Seker omdat jy so jonk was. Almal het gedink jy is Spiderman, toe ban hulle jou. Ek weet dit was verkeerd en hulle het n fout gemaak.

As jy saamkom, is el seker hulle sal vir jou "sorry" sê.

Loop jou Jetta nog ?

Jy kan altyd in Froggy se tent kom slaap.

Ek sal jou vat, dan kan jy vrede maak met Oom WW. Hy is nie so streng nie. Hy is nou afgetree en al sy aandag gaan nou in bou projekte in. wink

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus