Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Betaal vir entertainment Dinokeng Camp and Leisure… Geert -7 minutes ago
Geert, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -20 minutes ago
Nuwe restaurante in Kruger Kruger 2026 Geert -59 minutes ago
Geert se blou duimpies is… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Johann L Dinokeng Camp and Leisure… Geert -2 hours ago
Wessel, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -3 hours ago

SionBergh Saamtrek Feb. 2019

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on
SionBergh

Kampforum word 2jr oud op die 23ste Feb 2019.      Dankie Ski vir die reëlings yes yes  

Sionbergh Webwerf         Naweek kostes beloop R290 / nag per staanplek.  

Dit is MAKS 6 persone per staanplek - R 70 per ekstra persoon per nag. Voertuig moet op staanplek perkeer. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

 

Hoe om te bespreek?    Ons doen 'n blok bespreking en die besprekings word alleenlik direk deur kampforum.co.za gedoen.   

Stuur asseblief  jou bespreking versoek na anton@kampforum.co.za    Ons verlang 'n 50% deposito om jou bespreking te bevestig.   Krediet of terugbetaling van jou deposito's kan glad nie gewaarborg word deur kampforum nie,  en is onderworpe aan Sionbergh se terme en voorwaardes.

Kliek hier vir Bankbesonderhede:   Kampforum inbetalings 

Sionbergh

SAAMKAMP LYS
  Naam Nagte Persone Bespreek

1

JoJuRa (Judy)

2

2

X

2

Johan (VanHeerden)

2

2

X

3

It'lDoDat

4

1

X

4

Johann L

3

2

X

5

Ski (Nico)

2

3

X

6

Voortrekkers

3

4

X

7

Noel & Ronell

2

2

X

8

Willem Brits

2

3

X

9

Keven en Dedre

2

3

X

10

Patrys

2

2

X

11

Obie en Mille

7

2

X

12

Dusty (Stoffel)

3

2

X

13

Christokleintjie

2

4

X

14

JohnB

2

2

X

15

Franshark

2

2

X

16

Spore vir Jesus

2

2

X

17

Fransie A

2

2

X

18

Fransie B

2 2 X

19

OumaElsabe

2

2

X

20

Pieter Britz

2

2

X

21

Spantou

2

2

 

22

Wimpie

4

2

X

23

Amper Kamper

2

2

X
video
google kaart
Centurion

Voortrekker

Thu, 25/10/2018 - 06:23

so sal hierdie een moet uitsit.

Ai dit is jammer om te hoor, nie dat julle by Buffelspoort gaan kamp nie, die saamtrek mis.   

wink

0
Waar my wa staan

Arie

Thu, 25/10/2018 - 07:18

GG die arme man het maar baie bad luck met sy rygoed, kyk nou weer hoe sy Toy oor die muur is en dit van 100mm water waar deur hy moes ry.

Ek het 'n groot sagte plekkie vir die seun in my hart, hy word nog al die jare heel mis verstaan, en eintlik probeer hy net goed doen?

Ek onthou nog goed hoe het oom WW vir hom as 'n spinnekop aangesien, en wragtag die manetjie is lelik maar darem nie so lelik dat mens hom met 'n spinnekop kan verwear nie.

Ek is net baie dankbaar dat daar mense is soos oom Harry wat hom altyd ontferm oor die seun, dit is goed dat daar sul;ke mense is, regte sout van die aarde, anders wat sou van mense soos Chuky word wat deur omtrent almal verwerp word?

Harry ek lig y hoed vir jou mater, jy is 'n voorbeeld en rolmodel vir ons almal hier!

0
Middelburg

Noel

Thu, 25/10/2018 - 12:12

Die saamtrek is nie net vir pad karavane nie, dit is vir enige kamp gadget boswaens, daktente , tente ens. Alle foum lede is baie welkom om die Saamtrek by te woon. Onthou dit is Kampforum se tweede verjaarsdag !!

0
Walkerville

Chucky Norris

Thu, 25/10/2018 - 12:24

Oom grot oog, het my swart citie golf si sispensie op ge phok op klipe al lank terig. Toe ek nog op slaap saam se tyd was. Moes hom skrap. Ry nou jetta iii. 

Ou oom Arie, wasi my Lux gewees ni. Tjommi Eugene sin. Hy het mos n ruik toppie. 

0

Nuwe skouer-skuur

Nuwe naam -

Nuwe kamp tema...... Traallie - Traalie by die visdam....

kanniewagnie !

 

0
Centurion

Voortrekker

Thu, 25/10/2018 - 13:50

Laat ek maar weer vis?   Wie se naam moet ek nog op die lys sit?  smiley   Lapskag?   

0
Johannesburg

WilleWillemien

Thu, 25/10/2018 - 19:28

Obie en Mille kom verseker. Voorie, sit solank hulle name op. Hy sal jou kontak.  Wonner wat doen Antie Hester en uncle Jan daai naweek? Sal bietjie bel.

0

Anton weet jy waar kom die term Damduiker vandaan?

Dit is van die Myners op die Wesrand.

Payday gaan vang hulle vis en koop dan net Quarts bier. As hulle klaar gedrink het gooi hulle die bottels in die dam. Hier by die 15de is geld min dan gaan duik hulle maar die bottels uit om dit in te gaan ruil devil

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 27/10/2018 - 13:29

Flip oom Stephan, ek sal moet 420 kilos ry en nog soveel terug, dan gaan tannie Freda se paaldans vermaak, oom Len se mooie paadjie en oom Arie se aaptwak wat hy in sy pyp stop nie teenwoordig wees, ja maar n moeilike besluit. 😆😆😆😆😆

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus