Mmmm, klink of die party rof…
Mmmm, klink of die party rof geraak het.
Gees moet ophou om vir my te preek en eerder hom oor julle bekommer, lyk dit my.![]()
Ek hoop so waar nie dat…
Ek hoop so waar nie dat Willem probeer het om die slanke blonde nimf te na-aap met pole dancing nie???!
Sien jy, Arie. Jy moes…
Sien jy, Arie. Jy moes nooit weggebly het nie, Daar word gepole dance en knieë nerfaf geval as jy nie by is nie!
Nee Arie, dit was baie laer…
Nee Arie, dit was baie laer gewees.
Len, moet dit nie …
Len, moet dit nie "Buffelsbaai" wees in-plaas-van Buffelspoort nie
Anton, verduidelik. As ek…
Anton, verduidelik. As ek op die Forum kyk dan wys dit my daar is klomp Resensies wat ek nog nie gelees het nie.
Maar as ek op "Alle Resensies" kyk is jy leeg ?
Willem, ek sal dit eers aan…
Willem, ek sal dit eers aan myself moet verduidelik.
Die 2 blokke is verskillend gebou en daarom reageer hulle ook nie dieselfde nie. Lyk my die klein linkerkanste blok update net elke 30 minute.
Anton, ek sien nou op "Alle…
Anton, ek sien nou op "Alle Resensies" is die laaste kolom weg wat die "?" vertoon soos in die boonste foto ?
Die ander een wys weer 'n klomp, links onder.
Ja Willem ek het die ?'s op…
Ja Willem ek het die ?'s op alle resensies eers verwyder. Die linkerkantste blok s'n bietjie verstel - kom ons kyk wat maak hulle nou?
PS - onthou as iemand 'n inset of Resensie "edit" dan sal hy weer as nuut vertoon. ![]()
Goeie môre almal! Mag julle…
Goeie môre almal! Mag julle 'n awesome dag hé! ![]()
Ek moet nou nou Springs toe vir 'n 7am vergadering! ![]()
Goeie more almal, mag dit n…
Goeie more almal, mag dit n vrugte volle meeting wees oom Voorrie. Moet ook nou nou Zebediela toe ry en dit is nie vir lemoene pluk nie. 😊
Dankie en lekker ry Gesie. …
Dankie en lekker ry Gesie. Ja die meeting vanoggend mag moontlik 'n belowende een wees want die kêrels voer maandeliks 300 ton Hypochlorite uit na Zambia toe en dit kos hulle BAAAIE geldtjies om dit daar te kry - so miskien kan ons dit sommer daar maak en dan spaar hulle op diesel ![]()





Hi is Ok (die regter een)…
Hi is Ok (die regter een) net paar roofies op.
Mens kom maar met tyd agter dat jou bene nie meer so lekker wil saam werk soos toe jy jonger was nie.