Daarshy! Mag julle almal 'n baie voorspoedige 2019 hé! Koffie vir enigiemand? Ek kook solank die water ![]()
Goeie more.n Voorspoedige…
Goeie more.
n Voorspoedige jaar word vir ieder en elk toegewens.
Dit reen nog steeds so deur die nag. Het vanmiddag n braai. Sal maar sien of daar plek onder dak is waar ons gaan wees
Koffie gaan nou lekker wees.
Lekker dag
Goeiemôre hier op die eerste…
Goeiemôre hier op die eerste dag van Januarie in die jaar twee duisend en negentien. Ek hoop dit gaan 'n blink jaar vir almal wees.
More forum vrinne
Die koffie loop soos stroop gister nuwe jaar ingegaan met n kerk diens wow dit reen nog steeds hier in petrol dorp en vanoggend 18 mm reen uitgegooi uit meter julle moet n gatskop dag he vrede
Goeie more Kampforum.co.za,…
Goeie more Kampforum.co.za, geniet die eerste dag van die jaar, soos die res van die jaar.
Wat van tee, Voories? …
Wat van tee, Voories? Hier by ons waai die Westewind die nuwe jaar in. Ek het gaan stap, was nie juis aangenaam nie, so met die wind saam. Lyk my die mense het almal laat gaan slaap gisteraand. Ek het nie een enkele kar of mens gesien nie.
Ek raak jaloers as ek hoor hoe lekker dit daar bo in die land reën. Die Westewind is veronderstel om reën te bring. Maar dit lyk my hy waai dit met een helse spoed regoor die Baai daar na julle toe.
Ek het groot T-bones in die vrieskas. Dink dit kan vandag oor die kole gaan!!
More Almal.
Waar is die water, ek soek net water vanoggend.
Ek, Anton en Gees moes die forum deur die ou jaar in die nuwejaar insleep op ons eie sonder die ander se hulp. ![]()
Geniet julle dag en wees veilig.
More more, graag deel ek met…
More more, graag deel ek met julle dat ek nooit weer in my lewe my lippe aan drank gaan sit nie. Het iemand dalk n paar spaar panados, groot seblief. 😯
nooit weer in my lewe …
nooit weer in my lewe
Hahahahaha... Ek glo jou nie?
Ja Harry, ons het die koring van die kaf geskei ![]()
Believe it, drank is n euwel…
Believe it, drank is n euwel. 😂😂😂😁😁
Ek verstaan hoekom die 1 Jan…
Ek verstaan hoekom die 1 Jan n vakansie dag is. 😀
Goeie more maters. Happy New…
Goeie more maters. Happy New Year
. Dankie vir lekker koppie koffie. Dit reen nog steeds lekker by ons en sien deur die venster die reenmeter is al half vol. Gaan netnou my reenjas aantrek en die grasperk kunsmis strooi met kunsmis strooier.
Geniet jul heerlike rustige dag !!
Jis oom Harry, ek is bly ek…
Jis oom Harry, ek is bly ek het nie wyn gedrink nie, het al geleer, wyn maak mens die siekste, hondsiek! 😂
Arme oom Len, sy kop bars…
Arme oom Len, sy kop bars seker oop. 😎
Goeiemôre Noel! Ja hier…
Goeiemôre Noel! Ja hier by ons reën dit nog sonder ophou, ek sien my meter is al naby aan vol, maar ek is te lui om uit te gaan en hom leeg te maak.![]()
Voorspoed vir julle! ![]()





Môre Gees! Hier is hy!
Môre Gees! Hier is hy!