Goeie môre medekampers.
Kan amper nie glo dat dit al Februarie is nie. Die tyd snel nou vinnig verby.
Dit lyk my klaasvakie se sand werk ook nie meer so goed nie. Lê maar en wag vir die tyd om op te staan.
Lekker dag en naweek vir elkeen.
Goeiemôre almal! Julle…
Goeiemôre almal! Julle moet 'n lekker Vrydag en naweek hé! Ek moet in die pad val eers Soweto toe en dan Heidelberg toe ![]()
Groete ![]()
Goeie morê aan almal
Goeie morê aan almal
Geniet die dag en naweek
More al my maatjies
More almal wie drink saam koffie hier loop hy soos stroop laaste dag by Natalie tyd staan vir niemand stil nie julle moet n gatskop dag he vrede
Shaun, veilige terugreis vir…
Shaun, veilige terugreis vir julle. Dink maar vir die ander ook op die pad
Môre sê Kampforum se mense. …
Môre sê Kampforum se mense. Dit is 'n lieflike dag in die Baai. Ek hoop almal geniet hul dag en naweek. Die wat gaan kamp, geniet dit ook en die wat reis, bly veilig.
Die TaT het hier die fan ge-strike
The roller shutter door for the truck entrance to the factory fell down just at change of shift yesterday..... Thats the whole door 3m wide & 4m high
We were very lucky indeed that nobody was walking in under the door at that moment...
Anyhow I’ve taken ownership of the issue and have to get a new door installed today......
The door people are on the way...
Been, & gone R35K
See Ja
GM
Goeie middag Kamforum !
Ja, goed ek weet ek is laat vandag, maar het twee goeie redes :-
- Die Exclusive is na 'n karavaan-makêniek geneem vir onderstel herstelwerk en 4 nuwe wiel "bearings"
- Ons moes toe 'n Oupa & Ouma piekniek bywoon saam met ons jongste kleindogter (dlie jaar oud) by haar kleuterskool.
Geniet die res van die Vrydag wat nog oor is.
Len, Het jy hom na Pine toe…
Len, Het jy hom na Pine toe gevat ?
Jip.................
..........Willem. Ek het netnou weer 'n bietjie op die ou draad gesels
Ok, Len, sal gaan kyk. Kyk…
Ok, Len, sal gaan kyk.
Kyk noe Wasgoedlyn op 147, Kobus de Kock, die song was nogals mooi !
Goeie more kampvrinne. Mag…
Goeie more kampvrinne.
Mag elkeen n lekker Saterdag geniet. Ek gaan nou koffie maak.
Goeiemôre! Lekker Saterdag…
Goeiemôre! Lekker Saterdag vir almal! ![]()
![]()
Môre Môre
Groet julle uit n kraglose Clarens.
Ons vlug van Vereeniging sonder krag en nou sit ons sonder krag hier in Clarens van 23h00. Kiara lodge
Kan nie eers koffie maak nie. Het nie gas hier nie.
Sal maar vuur maak en die elktriese kettel op die mole sit
Dit is darem nog steeds beter as om by die huis te sit.
Geniet julle dag en wees veilig
Goeie môre almal. Ons is so…
Goeie môre almal.
Ons is so bevoorreg om vandag my Skoonpa se 84ste verjaardag te vier. Die man is soooo gesond. Hy dra nie bril, drink nie eers 'n bloeeddruk pilletjie. GEEN medikasie. Bestuur nog sy eie motor, sny nog gras, maak groente tuin.My Skoonma is so 27 jaar terug oorlede.
Geniet julle dag.
More stoepsitters. Half bang…
More stoepsitters. Half bang vir die Saterdag, gister was dit 36 grade binne ons huisie, en dit raak al klaar warm.
Môre sê Kampforum. Geniet…
Môre sê Kampforum.
Geniet jou dag in vrede.
Goeiedag ......
...... vanuit 'n lekker koelerige Kleinmond. Dit is 'n ware lafenis na die afgelope tyd se vrekwarm weer wat ons in die Laeveld, Vrystaat en Karoo beleef het.





Môre sê Kampforum. Geniet…
Môre sê Kampforum.
Geniet jou dag in vrede.