Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dinokeng C&L November 2026 Johann L -1 hour ago
Len... November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Johann... November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -9 hours ago
Hallo Almal November 2026 Goeie Hout -10 hours ago
eendag was daar 3 rampokkers/kaartmanetjies November 2026 Wessel Strydom -15 hours ago

Februarie 2019 Koffiekroeg

Centurion
Profile picture for user Dusty
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie môre medekampers.

Kan amper nie glo dat dit al Februarie is nie. Die tyd snel nou vinnig verby.

Dit lyk my klaasvakie se sand werk ook nie meer so goed nie. Lê maar en wag vir die tyd om op te staan.

Lekker dag en naweek vir elkeen.

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Mon, 11/02/2019 - 05:38

Ek sit droë mond vanoggend, mag niks eet of drink nie.  Ek gaan vandag vir al my jaarlikse mediese goeters en bloedtoetse.   Dit voel of ek dit nou die dag laat doen het en die jaar is alweer verby.    Tee sal darem nou lekker smaak!

Ek hoop almal geniet hul Maandag en dat dit 'n goeie week sal wees.

0
Elarduspark
Profile picture for user GerhardM

GerhardM

Mon, 11/02/2019 - 07:22

Goeie morê aan almal

Geniet die dag en week.

Het die naweek gou 'n huisie vir die nuwe vier voet aanmekaar gesit. Geen werk in die tuin of aan die 'Ou Lady' gedoen nie. smiley

0

Goeie môre almal....sterkte Auntie F!

Nou ja, ek het 'n besige dag wat voorlê. Hoop julle geniet julle Maandag en die week wat voorlê.....die naweek is dit weer sulke tyd...begin nou al losmaak en strek en sorg dat die biere koud is en die hout reg is ....

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Mon, 11/02/2019 - 08:00

Sterkte Antie. 

Reen nog steeds lekker hier in Clarens. 

Geniet julle dag en wees veilig 

0
Pretoria
Profile picture for user Slowstrike

Slowstrike

Mon, 11/02/2019 - 08:21

More kampers

Harry ons het ook al by Kiara Lodge gebly. Is daar nog so baie hasies wat daar rondloop???

Daai eetplek oorkant die ingang (Met die bus) verkoop die lekkerste moerkoffie met kondensmelk.

Daar is ook `n winkel in die onderdorp by die motorhawe wat baadjies verkoop (Spotgoedkoop) My vrou mis daai plek nie as ons soontoe gaan nie.

Geniet dit

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Mon, 11/02/2019 - 08:45

Goeie môre Kampforum !

Heerlike dag word almal toegewens.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 11/02/2019 - 08:47

Goeie môre kampforum, julle moet die dag en week geniet, hier by Eastco is dit heerlik koel en bewolk vandag.

Freda, sterkte met die toetse, glo alles gaan 100% wees.

Welkom terug Gesie.

0
Middelburg

Noel

Mon, 11/02/2019 - 09:06

Goeie more maters. Sterkte Frieda. Ek doen ook jaarlikse EKG toetse en doen gewoonlik in November maande voor einde van mediese fonds se begroting van die jaar. Mag julle awesome dag he en ek gaan besig met die loadshedding wat nou alweer aan die gang yes

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Mon, 11/02/2019 - 09:22

More julle almal lekke dag vir almal vrede sterkte Freda geniet Johann

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Mon, 11/02/2019 - 09:49

Hier is nog steeds baie hasies.

Ons koop gewoonlik wortels en voer hulle en hulle geniet dit baie. 

Sal gaan loer vir die winkel, dankie. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus