Goeie môre medekampers.
Kan amper nie glo dat dit al Februarie is nie. Die tyd snel nou vinnig verby.
Dit lyk my klaasvakie se sand werk ook nie meer so goed nie. Lê maar en wag vir die tyd om op te staan.
Lekker dag en naweek vir elkeen.
Goeie môre almal, Besig om…
Goeie môre almal,
Besig om tee te drink. Koffie ook amper gereed.
Geniet die nuwe week tenvolle
Goeiemôre
Ek sit droë mond vanoggend, mag niks eet of drink nie. Ek gaan vandag vir al my jaarlikse mediese goeters en bloedtoetse. Dit voel of ek dit nou die dag laat doen het en die jaar is alweer verby. Tee sal darem nou lekker smaak!
Ek hoop almal geniet hul Maandag en dat dit 'n goeie week sal wees.
Goeie Môre almal. Geniet…
Goeie Môre almal. Geniet julle dag.
Freda, ek moet ook my afspraak maak vir die jaarlikse ondersoek.
Antir, Sterkte met die…
Antie, Sterkte met die toetse.
Ek doen so eenkeer elke 10 jaar 'n ondersoek. Dink juis dat dit nou tyd is.
my jaarlikse mediese goeters…
my jaarlikse mediese goeters
Ai! Alweer sulke tyd - sterkte Antie! ![]()
Jy sal oraait wees ![]()
O ja, voor ek vergeet. …
O ja, voor ek vergeet. Moore almal! Mag julle 'n lekker en geseënde week hé!
More more, n mooi dag vir n…
More more, n mooi dag vir n iedere en elk. 💀☠️👻
Goeie morê aan almal
Goeie morê aan almal
Geniet die dag en week.
Het die naweek gou 'n huisie vir die nuwe vier voet aanmekaar gesit. Geen werk in die tuin of aan die 'Ou Lady' gedoen nie. ![]()
Môre sê Kampforum. Geniet…
Môre sê Kampforum.
Geniet jou dag in vrede.
Goeie môre almal....sterkte…
Goeie môre almal....sterkte Auntie F!
Nou ja, ek het 'n besige dag wat voorlê. Hoop julle geniet julle Maandag en die week wat voorlê.....die naweek is dit weer sulke tyd...begin nou al losmaak en strek en sorg dat die biere koud is en die hout reg is ....
More kampers Harry ons het…
More kampers
Harry ons het ook al by Kiara Lodge gebly. Is daar nog so baie hasies wat daar rondloop???
Daai eetplek oorkant die ingang (Met die bus) verkoop die lekkerste moerkoffie met kondensmelk.
Daar is ook `n winkel in die onderdorp by die motorhawe wat baadjies verkoop (Spotgoedkoop) My vrou mis daai plek nie as ons soontoe gaan nie.
Geniet dit
Goeie môre kampforum, julle…
Goeie môre kampforum, julle moet die dag en week geniet, hier by Eastco is dit heerlik koel en bewolk vandag.
Freda, sterkte met die toetse, glo alles gaan 100% wees.
Welkom terug Gesie.
Geniet dit Johann.
Geniet dit Johann. Is die vlieë darem onder beheer?
Goeie more maters. Sterkte…
Goeie more maters. Sterkte Frieda. Ek doen ook jaarlikse EKG toetse en doen gewoonlik in November maande voor einde van mediese fonds se begroting van die jaar. Mag julle awesome dag he en ek gaan besig met die loadshedding wat nou alweer aan die gang ![]()
More julle
More julle almal lekke dag vir almal vrede sterkte Freda geniet Johann
Slowstrike
Hier is nog steeds baie hasies.
Ons koop gewoonlik wortels en voer hulle en hulle geniet dit baie.
Sal gaan loer vir die winkel, dankie.
More more, verwoede week vir…
More more, verwoede week vir almal.





Willem jy moet sommer…
Willem jy moet sommer hierdie boonste insette daar op die Dinokeng draad ook gaan plaas