Goeie more almal.
Eerste dag van Maart. Die tyd begin nou vlieg.
Lekker dag vir elkeen.
More Anton. Gelukkig is daar…
More Anton. Gelukkig is daar nog nie baie verkeer nie.
Goeie more almal. Geniet…
Goeie more almal. Geniet julle dag en gaan groot.
Goeie môre kampforum, 'n…
Goeie môre kampforum, 'n nuwe dag en nuwe maand, julle moet dit geniet.
Wie op die paaie gaan, wees veilig,
Goeie môre, geniet julle…
Goeie môre, geniet julle naweek. Sterkte Anton ek is al klaar in Johannesburg in die kantoor, loop darem bietjie vroeg vanmiddag. Ek gaan uit vandag en sal hopenlik 'n draai gaan maak by Comet in Boksburg. Demetri by Jurgens het my gou gehelp om reg te kom met 'n LED vervangings lig vir die classique, waar die ander ou campworld takke nie eers wil rondskakel nie.
die ander ou campworld takke…
die ander ou campworld takke nie eers wil rondskakel nie
Ek is bly jy het reggekom. Dalk moet ons 'n lys maak van al die campworlds wat weier om Jurgens Ci eienaars te ondersteun? Dan hoef mens te luister na al die stories en navatiwiteit nie, en ook nie jou tyd mors nie?
Daar is defnitief 'n groep…
Daar is definitief 'n groep Handelaars wat GLADNIE meer die Jurgens brand wil ondersteun nie. Dit is eintlik skokkend.
Môre sê al die forum manne…
Môre sê al die forum manne en vroue. Ek hoop julle voel puik vanoggend en dat dit 'n puik dag vir almal gaan wees.
Dit is naweek, so ontspan daai boude maar....
Goeie môre almal en geniet…
Goeie môre almal en geniet die naweek en mag al die regte spanne wen die naweek![]()
Dis waar Hennie, en steeds…
Dis waar Hennie, en steeds verkoop hulle daai Jurgens waens en maak geld met die "brand" ek verstaan dat Jurgens hulle amper ook toegemaak het, maar waar is die lojaliteit?
Dis waar Hennie, en steeds…
Dis waar Hennie, en steeds verkoop hulle daai Jurgens waens en maak geld met die "brand" ek verstaan dat Jurgens hulle amper ook toegemaak het, maar waar is die lojaliteit?
Maar hulle 2de handse waens is 98% Jurgens produkte?
Dis waar, kan dit nie…
Dis waar, kan dit nie verstaan nie, soos bv. Waterkloof karavane of Loftus?
Die probleem nou is ons moet…
Die probleem nou is ons moet verder ry want daar is nie meer so baie takke soos voorheen, om elke hoek nie. Ek ry vandag Boksburg toe, Comet het 'n baie groot winkel, dink hy is die grootste van hulle takke.
Waar is Len en Arie
Môre kampeerders
Kan die forum 'n soekgeselskap uitstuur, in die army het ons dit 'n KSP genoem, om verlore troepe te vind.
Arie: Hoop dit gaan goed met julle
Len: Is alles wel met jou beplanning en voorbereiding vir wille tuin?
Groete
Wessel
More julle
Het julle al koffie of tee gedrink indien nee skink hom geniet hom lekke dag vir almal vrede
Môre sê Kampforum.Dit gaan…
Môre sê Kampforum.
Dit gaan beter met die slaap, maar moet sê dit is nie sonder pille nie.
Geniet jou dag in vrede.
Dit gaan beter met die slaap…
Dit gaan beter met die slaap
Het ook beter geslaap verlede nag. Kan nog nie by 7 ure se slaap uitkom nie. Gemiddeld vir my is 5 ure
More Almal…
Het toe my "Friendship potjies" gister gekry by Heilbron, sal hulle toets die maand.

Julle moet n wonderlike Vrydag en naweek beleef.
Die wat kamp geniet en ry veilig en die ander gaan groot.





Goeiemôre almal! Dit is…
Goeiemôre almal!
Dit is Vrydag! Julle moet 'n awesome naweek hé! EK het nou 7am 'n vergadering in Bryanstone