Goeie more almal.
Eerste dag van Maart. Die tyd begin nou vlieg.
Lekker dag vir elkeen.
Dankie Stoffel. Die…
Dankie Stoffel.
Die afgelope 6 jaar was ons alreeds hierdie tyd in Moseelbaai/Hartenbos vir ons jaarlikse verlof (3 weke) maar ons is tans besig met 'n baie groot en kritiese projek by die werk en daarom my verlof met die helfte gesny. Ek hoop regtig ek gaan die wegbreek geniet by Buffelspoort as die bleddie apies net nie gaan amok maak nie. My seun hulle was nou verlede week daar en hulle het maar gepla.
More Almal.
Antie, hoopmdie ook se ondersoek het goed afgeloop gister.
Anton geniet daar ander kant by Nam.
Dit is my Indier se laaste dag by ons. Hoor ons kry samoesas vir afskeids ete. Moet erken hy was n goei werker. Maar ek hon nie by sy nuwe werk se offer van 60% meer kom nie. Sal maar weer vir iemand anders soek.
Henne ek is oor n maand in Hartenbos, gaan ook gewoonlik Maart. Ek hou maar van die plek.
Geniet julle dag en wees veilig
Goeie môre kampforum, julle…
Goeie môre kampforum, julle moet jul dag geniet.
Anton, geniet die vreemde kultuur en omgewing, ek verstaan daar is ook mooi natuur, ons soek asb fotos.
Hennie, julle moet ons gunsteling oord geniet, vat maar 'n kettie saam, en skiet die blou rook uit hulle.
Môre almal. Gister het ek…
Môre almal. Gister het ek so baie rondgeloop, vandag bly ek by my huis.
Harry die slukderm lyk darem nog dieselfde, niks verswak. So moet hy maar saam met dit leef. Hulle kan die wonderlikste operasies doen deesdae, maar hul kan nie 'n vernouing in die slukderm regmaak nie. Gaan my verstand te bowe. So, my dae van sop kook is nog nie verby nie.![]()
Voortrekker, geniet jou verblyf daar en hoop die besigheid verloop suksesvol. Hennie skop 'n paar ape onder die g..., sommer vir my part ook.![]()
Môre sê Kampforum. Hennie,…
Môre sê Kampforum.
Hennie, julle moet dit geniet. Het jy een van daai alarempies wat jy onder die tent kan sit as julle gaan swem ? Dit het vir my gewerk.
Antie, sterkte vir die Oom.
Anton jy moet dit geniet wst nie werk is nie.
Geniet julle dag in vrede.
Môre almal, lekker dag, 2…
Môre almal, lekker dag, 2 dae dan is dit weer Vrydag.
Hennie, julle moet dit…
Hennie, julle moet dit geniet. Het jy een van daai alarempies wat jy onder die tent kan sit as julle gaan swem ? Dit het vir my gewerk.
Dankie Willem, nee ek het nie. Waar kan ek dit koop?
Sommer by Builders of so.…
Sommer by Builders of so.
Ek get so een sonder die twee sensors aan die regterkant.
Ek sit hom gewoonlik aan die middel paal en wys hom na die karavaan. As hulle onder die karavaan in kruip skree die ding en hulle maak gat skoon. Wat ook lekker is hy skree vir 'n rukkie en hou dan op maar as daar weer iets hom trigger dan skree hy weer. Ek het altyd een remote op die tafel gesit en die bure gewys sou hy nie ophou skree nie.
Ek het myne vir R60.00 by…
Ek het myne vir R60.00 by china mall gekoop.

Dankie Stoffel en Willem. Ek…
Dankie Stoffel en Willem. Ek het vir my so "alarm" gekoop soos dié van Stoffel vir R90.
Goeie naand. Hier in…
Goeie naand.
Hier in Centurion dreun die weer. Dalk kan ons nog reen kry vanaand.
Drink jy saam ??
Die ketel is aan daai moer koffie gaan loop soos stroop dankie van deel van sensors Willem lekke dag vir almal vrede
Goeie more. Woensdag. As…
Goeie more.
Woensdag. As daar niks is om te breek is nie dan breek ons die week.
Geniet die dag tenvolle
Shaun, werk jy op die…
Shaun, werk jy op die oomblik nagskof of het jy ook staarsiekte?
Stoffel dit staar al weer
Werk nie meer skofte al 16 jaar nie Stoffel net soos jy daar se die staar siekte , drink maar koffie en probeer ons nuwe bakkie foto of twee aflaai op my ander draad ja ek sukkel ook maar om deur te slaap





More Hennie. Jy moet…
More Hennie.
Jy moet Buffelspoort geniet en veilig ry