Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Nog iets op die horison.  … Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -9 minutes ago
Pad Umfula Johann L -29 minutes ago
Dinokeng Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -36 minutes ago
Geert enigiets is moontlik. … Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -50 minutes ago
Geert... Umfula Wessel Strydom -1 hour ago
Beelde Umfula Johann L -1 hour ago

Drie Berge

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Ek het terwyl ek "af" was kort kort hier geloer, erens 'n draad gesiendat Voorie ook drie berge toe gaan, kry daai draad nou nerens nie?

As ek reg onthou staan Voorie op 18, ons staan weer op 20 so naby mekaar, jy beter jou gedra boet, ons gaan jou watch!!

Julle sal nie glo maar DK het my gebel, hulle is ook oor Desember by Drie Berge!

Centurion

Voortrekker

Sat, 02/09/2017 - 12:08

Oooh Jinne....  nou hoe nou gedaan Voortrekker?   Jy gaan baie voorbeeldig moet wees en al jou slegte gewoontes by die huis moet los..

DK? hmmmmmm

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus