Kamp Nar

Description
lag 'n bietjie

Die boer en die leeu

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Die plaas boer sit verveeld op sy stoep toe hy vir Jonas gewaar wat so lui lekker kruiwa stoot .Jong kom bietjie hier se die boer My sel foon werk nie loop nou al langs die pad af en sien of daar n draad af is .Ou Jonas vat die pad en so 30 minute lui die boer se sel foon met n baie benoude Jonas

0

Batman

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Ou Batman en Superman sit in die kroeg ,die kroeg is op die 20ste vloer van n gebou vertel Superman aan almal wat wil luister dat die wind so sterk waai op die 20ste verdieping dat as iemand by die venster sou uitspring die wind hom in die lug sal hou sodat hy weer veilig by die venster kan inkli

0

Die Lau

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Hier by ons het n ou oom gewoon sout van die aarde tipe mens en hy het graag terug gegee aan die minder bevooregtiges gemeenskap .So het die ou gereel dat hy elke na-week so paar van die agter geblywiges op n kamp uitstappie vat op n plaas wat naby die dorp was .Die oom was nogal ongepoets en het

0

Vrydag se grappie

Port Elizabeth
Submitted by Frieps on
Forums

Ek het nou weer op die "honde lewe" draad gesien van my (stoute) voorneme oor Vrydae!  Dassie is jy daar?   Jy het my mos aangehits.   

Gatiep vra vir die Priester:   "Menee, sê my, hoekom dra djy djou boortjie agtestevo?"

"Omdat ek 'n Vader is"

0

Snuif

Centurion
Submitted by Dusty on
Forums

Oupa kry vir Boetie in die tuin en vra dat hy gou kafee toe sal gaan om vir hom 'n blikkie snuif te gaan koop. Gee toe vir hom die lee blikkie as voorbeeld en sê vir hom om dit sommer vir hom by die kroeg om die hoek te kom gee.

0

Skoonma

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Die jong getroude ou se vir sy vriend Ons gaan 1 van die dae so lelike ,klein mensie sonder tande in ons huis he .Se die vriend Baie geluk en het nie geweet jou vrou is swanger .Nee sy is nie se die ou My skoonma kom by ons intrek

0

Probleme met molle

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Mens het ek nou probleme met molle .Die goed tonnel onder my gras en huis dat ek bang is eendag sak alles in daai tonnels in.Ek het so klein groente tuintjie maar die molle oes meer as ek .Die dag toe ek sien my laaste ou worteltjie sak so af in die grond toe "strip" ek my moer .Omdat ek baie lie

0

Ventriloquest

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Eendag besoek n Buik spreker (ventriloquest) Australie waar hy op toer is .Terwyk hy daar is besluit hy om n plaas in die buitewyke te gaan besoek .Stop by die plaashuis en boer en sy skaaphond kom hom tegemoet .Net daar besluit hy om die boer n poets te bak .Hello Lassie se hy en hoe hou jy van

0

Duur Petrol

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Stop nou die dag vir brandstof by garage .Vra die joggie vir R100 se petrol met n sug staan hy op en loop weg .Ek vra vir hom En waar gaan jy nou heen? .Se die ou "Meneer ek gaan haal net n teelepeltjie om meneer se brandstof uit te meet "

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus