Kamp Nar

Description
lag 'n bietjie

Gatiep en Meraai

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Kyk ou Gatiep en Meraai [persoonlike vrinne van my] is nou al 'n paar jaar getroud. Die ekonomie knyp ook maar en Meraaitjie is lankal moeg vir Gatiep wat al hul spaargeldtjies op drank uitgee, en sy sit met 'n kas vol stok ou klere.

0

Sal jou leer

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Man stap agter sy vrou, klap haar so op die bout en se "Jou stert begin al hoe meer na 'n wasmasjien lyk".

Daai aand begin hy vryerig raak sy kyk hom so en se "Ek gaan nie die wasmasjien aansit vir so klein bondeltjie nie, jy sal dit maar met die hand moet doen!"

0

Onderwys

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Dis die derde periode, die een net na pouse. Ek het alklaar krisis beheer toegepas na ‘n klomp seuns van buite af op my tafel afgestorm gekom het soos ‘n toneel uit Jurassic Park. Hulle is nog nat gesweet, met ‘n sokkerbal onder die arm.

0

Skyfie snyer

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Jare gelede het ek vir Willards Chips gewerk, ek was die hoof aartappel skiller.

Daar het ek toe die vreeslike fobie ontwikkel om my geslags deel in die skyfie snyer te druk, daai begeerte het so erg geraak dat ek later die maatskapy se kop dr gaan sien het.

0

Moontlik?

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Kaapstad se skool, juffrou verduidelik die klas hoe sy water bespaar.

Die een dag neem sy 'n spons en was van haar kop af so ver as moontlik. Die volgende dag begin sy onder en was op so ver as moontlik.

Vra Jannie nou waneer was Juffrou dan jou moontlik?

0

Manne en hul balletjies Deel 2

Durban
Submitted by dassie on
Forums

So waar was ek ohhh ja na my riool water saga is ek die volgende dag dokter toe .Vertel hom van my deur nag sessie op die wit troon en hy gee toe vir my so botteltjie wit vloeistof om te drink .Hy se 1 Eet lepel van die goed stop n trein in sy spore .Watwou ek het 2 van daai botteltjies gedrink e

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus