Kamp Nar

Description
lag 'n bietjie

Hospitaal besoek

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Pappa vat vir boetie saam hospitaal toe sodat hy sy nuwe sussie kan ontmoet .Daar gekom is Mamma besig om vir sussie te borsvoed . Wat maak Mamma vra die outjie. Pappa se sy gee vir sussie kos .Juslaaik se die outjie So baie vleis en geen aartappels nie

Die tandarts besoek

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Kyk daar is 2 dinge in die lewe wat jy kan verseker wees en dit is die dood en taxes .Ek weet nie wie het die steling gemaak nie maar hy het uitgelos van ten minste 1 keer in jou lewe gaan jy n tandarts nodig he .So breek daai dag aan waar ek van die bek mechanic se dienste MOET  gebruik maa

Oefen

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Vroeer vandagvir my twee jaarlikse Dr ondersoek gegaan, sy het my van kop tot tone bekyk en gedruk.

Rekensy ek is in n goeie toestand, oefen ek gereeld?

"Ja" se ek, "Ek hardloop gereeld uit geld uit"

Uiteet

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Gsteraand besluit ek toe om Petra bietjie te bederf en haar uit te neem vir n lekker ete.

Kyk toe na my beursie en sien ek het net R200.00, dit is mos nou daai tyd van die maand!

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus