Daar is twee!
Ek gaan nie veel verduidelik nie en sal maar die foto toelaat om die storie te vertel...

- Read more about Daar is twee!
- 160 comments
- Log in or register to post comments
- 2239 views
Ek gaan nie veel verduidelik nie en sal maar die foto toelaat om die storie te vertel...

Goeiemôre. Soos belowe is hier 'n paar fototjies van die stad met Alcatraz en Golden Gate selfies .
Dit is nou 21:15 en ek moet bietjie slaap om die jet lag af te skud.
Sien vanoggend in die Centurion Rekord dat daar 'n toename is in die kaping van veral Hilux bakkies in Centurion (Rangers word ook genoem maar is blykbaar nie so erg as wat die geval met Hilux bakkies is nie ).
Weet iemand dalk wat presies aangaan by Tygerberg Karavane. Gaan hulle permanent sluit of is sake hangende. Ek sien Servaas is bedrywig op die forum. Ek dink hy moet vir ons n lekker Country CD laai. Groete Maurits
Hier is hy vir dié wat natuurskoon waardeer. Jy sal die Bergklub moet vra vir toestemming. Thomas Hut 084 845 9792 https://maps.app.goo.gl/…
Ek begin die gesprek en hoop daar is nie reeds ene waarby ek kon aansluit nie. Na aanleiding van Chris S se pitza braaier, het dit my laat dink oor uiteenlopende idees van kosmaak tydens kampering.
Asof Eskom en De Ruyter se dinge nie genoeg is nie sien ek ons is nou op die internasionale grys lys geplaas wat oorgrens geld wassery en bedrog risiko's aanbetref.
Enigiemand wat ook sukkel om Maroelamedia oop te maak? Lyk of daar fout is as mens daarop kliek, iets soos Checking if the connection is safe, daarna 'n boodskap dat Maroelamedia van lyn af is?
Môre willetuin liefhebbers
Sit en dink aan hoe 'n mens se lewe deur fases gaan. Nou is die vraag, wat het dit te doen met piekniekplekke? Ek lees in van die gesprekke raak iets wat Chris B genoem het, dat hulle deesdae al minder daar aandoen.

Mag julle almal sommer 'n lekker pretvolle, vreugdevolle en voorspoedige 2023 hè!
Môre vriende
Sit ek mos en bedink my toekoms;
1] Brits is nou die 4de dag sonder water. Ons het gister so 'n ruk water gehad, darem kans gehad om watertenk vol te maak.
Sien Toyota het (uiteindelik!) erken dat hulle voertuie redlik maklik gesteel kan word. Moet byvoeg ander soos VW en Ford (Ranger/Everest) word net so maklik gesteel.
My oorlede pa het altyd gese die Transvaler koerant is beter as al die koerante as die koerant klaar gelees was het my pa hulle gebruik om vuur aan die gang te kry en roster skoon te maak ek maar altyd gewonder waarom my pa so verslaaf is aan die koerant ek was nog nooit n fan as ek dit so kan st
Scruffy went over the rainbow bridge yesterday at 15:00 --- At the vet. She was run over in my yard by the building contractor...
Am I out of step ? Or are there a lot more people of different ethnic groups moving into what used to be an almost 100 % exclusively "white" activity? VIS caravanning & camping----
How does everybody feel about this ----
Just asking ---