Kampvuur

Description
Kom sit om die kampvuur en kuier saam of luister net.  

Boer van Zimbabwe

Dullstroom
Submitted by Rona du Plessis on
Forums

Na aanleiding van n berig in Maroela Media vandag oor 'n boer van Zimbabwe wat meer as         2 000 km afgelê het om die wêreld bewus te maak van grondgrype in die suide van Afrika skryf ek hier oor my ondervinding van 'n geval in Zimbabwe.

Verkiesing 2024

Brits
Submitted by Wessel Strydom on
Forums

Môre vriende

Ek sien hier is 'n paar manne en mannine wat vreeslik graag op 29 Mei wil stem.

Ek sal maar kole gooi, en Grompie vrye teuels gee, terug van Bergkwagga-NP af. Ons vertrek daar 27 Mei. As ek net 1 plek oorslaap huistoe, behoort ek 28 Mei by die huis te wees. 

November klets

Brits
Submitted by Wessel Strydom on
Forums

Môre vriende

So het November aangebreek, wel ek hoop my rekenaar is korrek, wat dit so toon.

Dit was opvallend om na die gewildheids-meter te kyk, en te merk hoe vinnig die belangstelling geswaai het, weg van die rugby gesprek af. 

Oktober klets

Oudtshoorn
Submitted by neef Herman on
Forums

Hello maters en ander insekte. Gisteraand se rugby is al deeglik ontleed. My gevoel is, let wel Wessel, gevoel, en nie n voorgevoel nie, is dat ons deur is.... Die Tongaate het die bokke lekker gekneus, maar hulle staal is nou getemper.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus